Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bakgat Blyplek

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: New-straat 7A en 7B, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Bakgat Blyplek is in Beaufort-Wes en bied professionele diens en 'n bakgat-ervaring.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede wat geskik is vir 8 gaste. Elke eenheid is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers in die eenhede met 'n bad en stort, asook 'n sit-area lugversorging, WiFi en 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf en stoof toegerus is. Verder is daar 'n kaggel, TV, DStv, stoep en 'n privaat ingang.

Die eenheid maak gebruik van sonkrag in die geval van beurtkrag. Gedurende hierdie tydperk sal die lugversorging nie werk nie, maar die WiFi en ligte sal aanhou werk. Gasgeisers sorg vir warm water.

Elke eenheid spog met 'n braai-area buite, asook onderdakparkeerplek vir 2 voertuie. Die agterplaas het 'n plonspoel.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 382 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sarie L
5.0
Baie gerieflik. Ek was heeltemal tevrede. Baie netjies en skoon. Alles van goeie gehalte en in werkende toestand. Lieflike swembadjie.
Jan 2025
Mahomed K
Gesin met tieners
5.0
Perfect. Very spacious and comfortable, makes you feel at home. Nothing is cramped, everything works, it's a gem in Beaufort West.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Nelia M
Saam met lewensmaat
5.0
Skoonste beste oornag plek! Vreeslik lekker. Naby eetplek.
Jan 2025
Riana L
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend! Sal beslis Bakgat Blyplek aanbeveel. Oorgeslaap in eenheid A. Baie netjies, mooi, skoon en goed uitgerus. Een van die beste gastehuise in ...
Sien meer
Jan 2025
Thomas D
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon, rustig, heerlik, oase. Uitsonderlike verblyf!
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 382

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • New-straat 7A en 7B, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bakgat Blyplek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: New-straat 7A en 7B, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlNDFhOWZkLWNjZmItNDRmZS05N2E5LWM0NjU5ZDllYTA5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 382 5 1 5 7A and 7B New Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.34346 22.580675

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang