Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bakgat Blyplek

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: New-straat 7A en 7B, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Bakgat Blyplek is in Beaufort-Wes en bied professionele diens en 'n bakgat-ervaring.

Verblyf is beskikbaar in 2 selfsorg-eenhede wat geskik is vir 8 gaste. Elke eenheid is geskik vir 4 gaste en het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers in die eenhede met 'n bad en stort, asook 'n sit-area lugversorging, WiFi en 'n kombuis wat met 'n yskas, mikrogolf en stoof toegerus is. Verder is daar 'n kaggel, TV, DStv, stoep en 'n privaat ingang.

Die eenheid maak gebruik van sonkrag in die geval van beurtkrag. Gedurende hierdie tydperk sal die lugversorging nie werk nie, maar die WiFi en ligte sal aanhou werk. Gasgeisers sorg vir warm water.

Elke eenheid spog met 'n braai-area buite, asook onderdakparkeerplek vir 2 voertuie. Die agterplaas het 'n plonspoel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 368 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Stienie F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon en netjiese gastehuis. Uitstekende verblyf!
Sep 2024
Sharon S
Gesin met klein kinders
5.0
Comfortable. What a little gem, neat, clean and comfortable. Stylishly furnished, electric blankets, welcome surprise! Close to the Spu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Johan O
Saam met lewensmaat
5.0
Beste ondervinding in die Karoo. Besonders smaakvolle woonstel. Goed toegerus. Maklike inboekprosedure. Eienaars onmiddellik beskikbaar wanneer benodi...
Sien meer
Sep 2024
Jan K
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek in alle opsigte. Die beste blyplek waar ek nog ooit in enige dorp oorgebly het. En ons reis baie. Niks meer om te sê nie.
Sep 2024
Charlotte V
Saam met vriende
5.0
Fantasties. Dit was een van die mooiste, indien nie die mooiste en netjiesste plekke waar ek ooit gebly het en sal beslis weer daarheen gaan as ek in ...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Christiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 368

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • New-straat 7A en 7B, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bakgat Blyplek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: New-straat 7A en 7B, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGVlNDFhOWZkLWNjZmItNDRmZS05N2E5LWM0NjU5ZDllYTA5Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 368 5 1 5 7A and 7B New Street Beaufort West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -32.34346 22.580675

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang