Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bakgat Stay

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.3
Michelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Amazing. Alles was soos aangebied en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Pragtige uitsig. Regte plek om te ontspan! Ons het heerlik gebly. Die uitsig is fantasties en alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Heerlik en gerieflikke huis, spasie is wat ons nodig het. Huis is lieflik skoon en netjies. Voldoen aan alles, net jammer die pad wat voor die huis loop, raak so bietjie besig en raas die stille gesus van die see weg. Gelukkig was ons meeste van die tyd aan die stap of in die see. Sal gerus weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Donna D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Sep 2024

Awesome! Amazing! Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hennie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Lekker kuier plek met seesig. Ń fantastiese lekker naweek met wonderlike see-uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elma N
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Feb 2024

Vir 'n see uitsig hoef jy nie verder te soek nie. Dit is fantasties! Baie aangenaam gewees. Die huis leef gemaklik. Voordeel vir ons seniors wat nie meer so gemaklik kan beweeg nie. Geen trappe binne of by die ingang (agter) nie. Dus hoef die trappe voor nie gebruik te word nie. Die huis is toegerus met alles wat nodig is. Ons het 10 dae gekuier, en wou nie terug gaan huis toe nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 2 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 129, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5903b8afc2c6f06183656e2dcd2cd5d0847a5b9aff73dc487f54211836707d4cf0211059c00627954875a37f9e0ff55b4fc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7) 6 5 1 5 129 Marine Drive Struis Bay 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.81324101992 20.037390277255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang