Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bakgat Stay

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 129, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Bakgat Stay bied selfsorgverblyf in die kusdorp Struisbaai. Die huis is oorkant die pad van die rotsagtige strandfront en bied 'n lieflike see-uitsig.

Die eiendom bied slaapplek aan 7 gaste en beskik oor 'n hoofhuis met 2 slaapkamers en 'n badkamer, en 'n woonstelletjie. Die eerste slaapkamer in die hoofhuis het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die woonstelletjie het 'n enkelbed, 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die hoofhuis se kombuis is met al die toebehore om maaltye voor te berei toegerus en daar is ook 'n opwaskamer met 'n wasmasjien en ander toebehore. Die oopplan-leefarea het gemaklike rusbanke, 'n etenstafel met sitplek en 'n see-uitsig. Die leefarea lei na die sonnige stoep wat na die see front met 'n tafel en bankies. Deure aan die ander kant van die leefarea lei na die binnehof met 'n ingeboude onderdakbraai. Daar is oorgenoeg parkeerplek op die gras voor die huis vir 4 voertuie.

Daar is 'n slim-TV met DSTV Premium op versoek beskikaar in die leefarea. Gratis WiFi is beskikbaar.

Bakgat Stay is die ideale basis vir diegene wat die pragtige landmerke in L'Agulhas en die opwindende hawe, winkels, restaurante en strande in Struisbaai wil besoek.

Kamer-opset

Slaapplek vir 7 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Toilet

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.3
Gaste se hoogtepunte
Michelle B
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. Alles was soos aangebied en nog meer.
Apr 2024
Janine S
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige uitsig. Regte plek om te ontspan! Ons het heerlik gebly. Die uitsig is fantasties en alles was skoon en netjies.
Mrt 2024
Estelle V
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik en gerieflikke huis, spasie is wat ons nodig het. Huis is lieflik skoon en netjies. Voldoen aan alles, net jammer die pad wat voor die huis lo...
Sien meer
Mrt 2023
Donna D
Gesin met klein kinders
4.8
Awesome! Amazing! Highly recommended.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Hennie L
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker kuier plek met seesig. Ń fantastiese lekker naweek met wonderlike see-uitsig.
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dirk Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Marinerylaan 129, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bakgat Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 129, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5903b8afc2c6f06183656e2dcd2cd5d0847a5b9aff73dc487f54211836707d4cf0211059c00627954875a37f9e0ff55b4fc9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 7) 6 5 1 5 129 Marine Drive Struis Bay 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.81324101992 20.037390277255

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang