Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baleia de Hermanus

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Bryan B
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Top-notch stay! Wow! What a place to stay! Not only are the facilities great, but the hosts are extremely friendly and helpful. Plus, you get a good range of dishes for breakfast. Definitely worth staying here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marc K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Netjies en skoon. Baie gerieflik. Baie gesellig en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janka & Candy
Baleia de Hermanus
Thank you very much for staying with us. Kind regards, Candy and Janka

Jonathan E
1 nag
5.0
Nov 2023

Perfect accommodation for large groups. Was perfect for what we required.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janka & Candy
Baleia de Hermanus
Hi It was a pleasure hosting you and we hope to see you in the future. Regards, Janka

Ivan O
Kort verblyf
4.6
Apr 2024

Sien sterre Baie aangenaam. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Frederik K
1 nag
5.0
Jun 2023

Kort, maar lekker. By skoon veilig en vriendlik. Aanbeveel vir veblyf in Hermanus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janka & Candy
Baleia de Hermanus
Hopefully, you can relax with us a little longer next time.

John W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

We had a great stay at Baleia, the rooms are clean, comfortable and just what we needed. Happy with the size of the rooms and the Wi-Fi signal was strong and fast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janka & Candy
Baleia de Hermanus
Thank you very much, John. We hope you visit again soon.

Sonya L
Kort verblyf
5.0
Apr 2023

'n Lieflike plekkie! Mooi, skoon, vriendelik. In een woord 'n fees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janka & Candy
Baleia de Hermanus
Hi, Thank you for your kind review. We hope to host you in the future. Regards Janka

Janneman L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Baie billike prys vir 1 nag se verblyf vir sport na Hermanus met ontbyt ingesluit! Baie vriendelike ontvangs. Kamers is lekker ingerig met alles wat mens nodig het. Gratis WiFi het ook gewerk tydens beurtkrag. Ons het gearriveer tydens beurtkrag en in die kamers het "load shedding" lampe wat gewerk het en op die lekker stoep voor die kamers, is lekker sitplek met brandende olielampies. Alhoewel dit in die hoofstraat geleë is, is dit baie veilig, rustig en geen geraas wat ons wakker gehou het nie. Veilige parkering agter veiligheidshek is ook 'n bonus. Sal Baleia beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rieet V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Puik diens. Huislike atmosfeer, gasvrou baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shireen K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mrt 2023

Very cute place. The host is very accommodating and friendly. W-Fi is accessible during loadshedding and this place is really close to all the best shops and beaches. Very nice place to stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Janka & Candy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 14 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 57, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8614eea974ea3ac53e6f6116c40948416c5570e463ef928cde125ef83b0d6a1f72879de4f1e910e4ea0c53373760f04e112b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 57 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.419026860686 19.235547780991

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang