Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baleia de Hermanus

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 57, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Baleia de Hermanus is in Hermanus se hoofstraat geleë en bied verblyf naby die sakestreek, kroeë, restaurante, gholfbane en ou hawe van hierdie pragtige dorpie.

Die eiendom het 2 eenhede, die dubbelkamer en die gesinsuite. Die dubbelkamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek. Daar is 'n stort in die en suite-badkamer.

Die gesinsuite het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers met 'n dubbelbed die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Daar is ook 'n stort in die en suite-badkamer.

Die eiendom spog met 'n swembad, 'n kroeg wat 'n lugvaart-tema het, veilige parkeerplek op die perseel en WiFi.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Janka & Candy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 57, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Baleia de Hermanus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 57, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8614eea974ea3ac53e6f6116c40948416c5570e463ef928cde125ef83b0d6a1f72879de4f1e910e4ea0c53373760f04e112b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 57 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.419026860686 19.235547780991

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang