Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baleia de Hermanus

  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 57, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Baleia de Hermanus is op die hoofpad in die hartjie van Hermanus geleë. Die verblyf is binne maklike bereik van die sakesentrum, kroeë, restaurante, gholfbane en die ou hawe.

Die eiendom bestaan uit 2 eenhede, die dubbelkamer en die gesinsuite. Die Dubbelkamer bied slaapplek aan 2 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens op versoek. Die kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die gesinsuite het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 aangrensende slaapkamers, die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer met 'n stapelbed. Die eenheid het 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die eiendom spog met 'n swembad, 'n kroeg met lugvaarttema, veilige parkeerplek van die straat af en WiFi-geriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Pools
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Bryan B
5.0
Top-notch stay! Wow! What a place to stay! Not only are the facilities great, but the hosts are extremely friendly and helpful. Plus, y...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Marc K
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en skoon. Baie gerieflik. Baie gesellig en vriendelike diens.
Des 2023
Jonathan E
5.0
Perfect accommodation for large groups. Was perfect for what we required.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Frederik K
5.0
Kort, maar lekker. By skoon veilig en vriendlik. Aanbeveel vir veblyf in Hermanus.
Jun 2023
John W
Gesin met klein kinders
5.0
We had a great stay at Baleia, the rooms are clean, comfortable and just what we needed. Happy with the size of the rooms and the Wi-Fi...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Janka & Candy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 57, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Baleia de Hermanus het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 57, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8614eea974ea3ac53e6f6116c40948416c5570e463ef928cde125ef83b0d6a1f72879de4f1e910e4ea0c53373760f04e112b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 57 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.419026860686 19.235547780991

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang