Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Balie’sGat Accommodation

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Cath S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

What a gem! The location was awesome - spoilt for choice with activities. What a gem! The location was awesome - spoilt for choice with activities and the night sky was just amazing. With a beautiful river and waterfalls, there were plenty of swimming holes to cool off in and fish in the river. Amazing hikes and bike trails - this little gem has it all! Yvonne and her beautiful family were amazing, we will definitely be back : ).

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

This is a wonderful destination. Balie's Gat is located in a small valley completely surrounded on all sides by scenic mountains. The environment is terrific. The secluded cabin provided a great indoor/outdoor living experience. It was clean, comfortable and well equipped. Our only regret is we live 1,500 kms away and cannot visit frequently.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kobus B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ongelooflike plek met pragtige natuurskoon. Ons het baie lekker gekuier, sal beslis weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Siele rus, waar die stilte praat. Ons het heerlik gebly. Die akkommodasie is wonderlik toegerus, met die nodige, en die Here se natuur skoon ons omvou. Die maan ook 'n groot bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlik. Lekker gebly en lekker gestap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Traceyl L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

A relaxing time in the beautiful Cederberg. Thoroughly enjoyed a relaxing few days in a beautiful setting but would take wasp repellent along next time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo-anne W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Salig, rustig. Baie rustig, heeltemal afgesluit van almal, heerlike watergate om te swem of te stap in die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glaudi V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Skoon. Pragtige omgewing vir stap en sterre kyk. Behulpsame eienaars. Ons het 'n heerlike paar dae van rus en stap ervaar in 'n pragtige omgewing. Vir seker spesiaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Christelle R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Beautiful views and walks. We thoroughly enjoyed our stay in Grysbokkie.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 60

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 672
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 672
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R303, Op-Die-Berg, 6836, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1db4db4cf9d8d9266bc65b6f12cea467c641a17ec6f11de03ca92d82d66cf24e201ceeb3bcc691006ee6a8f0b72a254b58c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R672 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 Off the 303 Op-Die-Berg 6836 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -32.745837896427 19.291656911373

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang