Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballina Ga-el Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Terence J
Kort verblyf
5.0
Okt 2023

Great. Baie gerieflik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Wonderlik. Wens ons kon langer bly. Pragtig skoon. Vriendelike ontvangs. Sal graag weer wil besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Delia B
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Enjoyable. Clean, comfortable accommodation, conveniently located close to the beach, shops and restaurants.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elize B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2019

Baie lekker plek om te bly. Marina is n pragtige dame, die kamer was silver skoon en goed toegerus. Ons sal beslis weer by haar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Muriel M
Kort verblyf
5.0
Des 2017

Eienaar vriendelik, plek netjies en skoon. Sal definitief weer teruggaan. Hou van die skoonheid van die plek en varsheid van linne. Binne loopafstand na strande. Ons tyd daar baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johlande D
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2017

Baie netjies, skoon en aangenaam! Die gasvrou is baie vriendelik. Die kamer was perfek skoon en netjies en daar is alles wat 'n mens nodig gehad het, selfs 'n strykplank en -yster, wat min gastehuise bied! Ons sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Sisco A
Kort verblyf
5.0
Mei 2016

Good loocation to NMMU. Very well located to University. Very peaceful and quiet. Thanks for great hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melinda J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2016

Gemaklik en bekostigbaar met vriendelike diens. Dis lekker na aan die universiteit, strand, 24 uur-winkel en 'n groot Spar. Dis perfek vir enige reisiger vir korttermyn-verblyf.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rebecca D
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2015

Nice place! Not a lot of space for cars, though.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Bessie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2014

GERIEFLIK! Die verblyf was skoon en netjies, motor was veilig agter 'n sekuriteitshek. Sal weer in die toekoms van hulle gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

marina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 23

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Brighton-rylaan 78, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc80289a260906f9c5e454ec74a51fed3c54ba0e187b29be440b3db413e0617185865b9afc3827e95df7ddd86dfa1223c51dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 78 Brighton Drive Summerstrand 6001 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.991907409376 25.673160552979

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang