Ballina Ga-el Gastehuis
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brighton-rylaan 78, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R900 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Ballina Ga-el is in Brightonrylaan, loopafstand van die gewilde Pollock Strand, die Humewood Gholfbaan en die universiteit. Die Boardwalk Casino, restaurante, inkopiesentrums en die oseanarium is ook naby.
Die gastehuis bied selfsorgkamers met en suite-badkamers, en kombuisies met tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is lugversorgers in alle kamers. Vol DStv en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is veilige parkering op die perseel.
Somerstrand is net 50 km van die gewilde Addo-olifantpark af en die gastehuis bied pendeldienste na en van die lughawe met voorafreëling.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
marina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 23
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Brighton-rylaan 78, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink Ballina Ga-el Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Somerstrand Gqeberha (Port Elizabeth) Oos-Kaap
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Brighton-rylaan 78, Somerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang