Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Ballito Manor Gardens 301

Selfsorg
Sa.
22ste22Mrt
So.
23ste23Mrt
Mo.
24ste24Mrt
Di.
25ste25Mrt
Wo.
26ste26Mrt
Do.
27ste27Mrt
Vr.
28ste28Mrt
Sa.
29ste29Mrt
So.
30ste30Mrt
Ballito Manor Gardens 301
Slaapplek vir tot 6 mense
VOL
VOL
VOL
R3 487
per eenh.
R3 487
per eenh.
R3 487
per eenh.
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R406.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Rook in hierdie woonstel is verbode.

Tariewe sluit linne en handdoeke in. 'n Standaard skoonmaak met vertrek is ingesluit.

'n Welkompakkie word voorsien wat tee, koffie, gebottelde water, toiletpapier, skottelgoedwasseep, handseep, swartsak en 'n spons vir skottelgoed insluit.

Daaglikse skoonmaakdienste is teen 'n ekstra koste beskikbaar. 'n Gratis skoonmaakdiens en verandering van linne en handdoeke is vir die 8ste dag van die gas se verblyf geskeduleer.
Bykomende linne- en handdoekveranderinge is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Gaste moet asb. hul eie strandhanddoeke saambring.

Neem asb. kennis dat die pryse slegs vir 6 gaste se verblyf is.

Let asb. dat gaste nie op Kersfees of Nuwejaarsdag sal kan inklok of uitklok nie.

Hierdie gesinsvriendelike vakansieverblyf sal nie besprekings deur individue onder 25 jaar of matriekgroepe aanvaar nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 2 688
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 688
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 14:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 102B, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9d7fd4c419f3888907df72335c404d19be2f5f1a54aa0a3f74f7bdda334c1b85686def1e1a8e38364d8582ad8311803b23a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 688 per nag (plek vir 6) 102B Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 14:00 -29.531868690072 31.222416170144

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456