Ballito Manor View 302
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Karen Geverifieer
Eiendomme 40
Resensies 568
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Adam Jacobus N - Feb 2023
Algehele gradering
Baie goeie ligging, baie netjies en sal verseker dit weer boek en besoek.
Ballito Manor View 302 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie trots op die eenheid.
Marie S - Jan 2023
Algehele gradering
Peaceful and beautiful.
Ballito Manor View 302 se terugvoer
Thank you for the review. We are so happy that you enjoyed staying at the unit.
Alicia J - Jan 2023
Algehele gradering
Plek met die mooiste views!
Ballito Manor View 302 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Ons sien uit na jou volgende wegbreek.
André V - Apr 2024
Algehele gradering
Veilige wegbreek saam gesin teen billike prys.
Ballito Manor View 302 se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoering. Daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroeer in die eenheid wat jy kon gebruik het.
Mari V - Mrt 2022
Algehele gradering
Was baie lekker.
Bonita B - Mrt 2022
Algehele gradering
Ons het lekker gebly.
Lees meerBallito Manor View 302 se terugvoer
Goeiemiddag Bonita, dankie vir u terugvoering. Ongelukkig het die woonstel nie meer lugverkoeling nie en net die Dyson's koelers. Daar is 'n gas braai op die stoep, so ek kan nie verstaan dat u nie kon braai nie. Skoonmaak diens was ook op skedule vir die Maandag tot die Vrydag, so ons was nie bewus daarvan dat hulle nie daar was nie, jammer daaroor. Groete, Karen von Wielligh.
Charene Z - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastiese kompleks. Sal nie woonstel 302 weer bespreek nie.
Jana M - Apr 2022
Algehele gradering
Het meer verwag.
Lees meerBallito Manor View 302 se terugvoer
Goeiemore, dankie vir u terugvoering. Die eenheid het glad nie lugverkoeling nie, en soos op webwerf is daar net 2 x Dysons Coolers. Nuwe beddegoed is gekoop vir woonstel, so daar behoort geen vlekke op beddegoed te wees nie.
Santie V - Apr 2021
Algehele gradering
Gerieflik, modern en naby strand.
Liana S - Jun 2021
Algehele gradering
Lovely accommodation with a beautiful view.
John C - Mrt 2021
Algehele gradering
The unit was well kept, modern and easily accessible to the beach - with great views to the sea.
Ballito Manor View 302 se terugvoer
Good day
Thank you for your feedback, we are happy to let you know that a gas braai has been supplied for this flat again
We look forward to you booking with us again
Kind Regards
Karen
Jeannine S - Sep 2020
Algehele gradering
Gemaklik, netjies & skoon en met ekstras soos ysmasjien
Liesl M - Mrt 2020
Algehele gradering
Luuks, uiters netjies, ten volle toegerus. Fantastiese verblyf.
Ballito Manor View 302 se terugvoer
Goeiemiddag Liesl,
Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien daarna uit dat u weer by ons bespreek
Bly veilig.
Groete,
Karen von Wielligh
Mari V - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige woonstel.
Tanya L - Nov 2020
Algehele gradering
Dissapointed.
Lees meerAnonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Willy H - Apr 2019
Algehele gradering
Modern, gerieflik.
Ballito Manor View 302 se terugvoer
Goeiemiddag Willy
Baie dankie vir die mooi resensie, ons sien uit daarna dat u weer by ons bespreek.
Karen von Wielligh
Bestuurder Chas Everitt Ballito
Casandra H - Feb 2019
Algehele gradering
Op 99 beskikbaar en het ons lekker gebly!
Lees meerBallito Manor View 302 se terugvoer
Goiemiddag Casandra, dankie vir u terugvoering. Ongelukkig is skottelgoedwas nie ingesluit nie, maar gelukkig het die woonstel 'n skottelgoedwasser. Die linne en handddoeke word elke 5 dae omgeruil. Sal vir eienaar aanbeveel om 'n "clothes horse" te koop. Sal opvolg oor die daaglikse skoonmaakdiens en kyk waar dit kan verbeter word.
Ons sien daarna uit dat u weer by ons bespreek.
Groete,
Karen von Wielligh
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Kusweg 102A, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang