Ballito Manor View 302
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige R379 administrasiefooi per bespreking.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die volgende dokumente word 48 uur voor die inklokdatum vereis:
1. ’n Afskrif van die ID / paspoort vir elke volwassene
2. Bewys van verblyf (indien SA burger)
3. Ondertekende en voltooide besprekingsvorm en besprekingsreëls
Beddegoed vir 4 gaste word voorsien. 'n Ekstra matras is vir 'n 5de gas beskikbaar, maar gaste moet hulle eie beddegoed saambring.
Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Nie ingesluit in die kwotasie nie:
’n Breekskadedeposito van R2000
’n Linnefooi van R500 - slegs van toepassing op verblyf van 2 nagte.
Dit is ’n residensiële kompleks en geen geraas word toegelaat nie.
Besprekings vir gaste onder die ouderdom van 25 nie word nie aanvaar nie. Minstens 1 persoon in die groep moet ouer as 25 jaar wees.
’n Skoonmaakdiens van 1 uur is van Maandag tot Vrydag beskikbaar, openbare vakansiedae en besprekings van 2 nagte uitgesluit. Die skoonmaakdiens sluit beddens opmaak, skoonmaak van badkamers en braai-areas, en vee en mop van alle vloere in, maar sluit nie skottelgoed in nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Compensation Kusweg 102A, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang