Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ballito Manor View 302

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Adam Jacobus N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Baie goeie ligging, baie netjies en sal verseker dit weer boek en besoek. Beste bestemming wat ek nog besoek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Ballito Manor View 302
Baie dankie vir die terugvoering. Ons is baie trots op die eenheid.

Marie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Peaceful and beautiful. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Ballito Manor View 302
Thank you for the review. We are so happy that you enjoyed staying at the unit.

Alicia J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2023

Plek met die mooiste views! Balito Manor sal ek definitief aanbeveel vir enige iemand. Die eenheid offer alles wat mens nodig het en is naby die see met 'n swembad en mooiste uitsigte van die stoep af.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Karen
Ballito Manor View 302
Baie dankie vir die terugvoering. Ons sien uit na jou volgende wegbreek.

André V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2024

Veilige wegbreek saam gesin teen billike prys. Baie lekker, gerieflik met skoonmaakdiens elke dag. Net jammer hulle was nie skottelgoed nie. Verder baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
Ballito Manor View 302
Baie dankie vir die terugvoering. Daar is 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroeer in die eenheid wat jy kon gebruik het.

Mari V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2022

Was baie lekker. Ligging is uitstekend en woonstel baie mooi en gerieflik toegerus. Net jammer al 3 lugversorging-eenhede was buite orde. Daar was darem waaiers in die slaapkamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bonita B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Mrt 2022

Ons het lekker gebly. Die woonstel was baie oulik en het alles wat jy nodig het. Daar was 'n paar goed wat dit baie beter sou maak soos die aircons wat nie gewerk het nie en dat mens nie kan braai op die stoep nie. Die daily cleaning services was ook missing in action, hulle moes 6 dae kom skoonmaak het, maar was net 2 keer daar. Die veiligheid is baie goed en die toegang na die strand was ook 'n groot bonus. Ons het lekker vakansie gehou maar sal volgende keer 'n eenheid soek waar ons kan braai en met aircons wat werk, dis maar net persoonlike voorkeur.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Karen
Ballito Manor View 302
Goeiemiddag Bonita, dankie vir u terugvoering. Ongelukkig het die woonstel nie meer lugverkoeling nie en net die Dyson's koelers. Daar is 'n gas braai op die stoep, so ek kan nie verstaan dat u nie kon braai nie. Skoonmaak diens was ook op skedule vir die Maandag tot die Vrydag, so ons was nie bewus daarvan dat hulle nie daar was nie, jammer daaroor. Groete, Karen von Wielligh.

Charene Z
Kort verblyf Gesin met tieners
3.6
Mrt 2022

Fantastiese kompleks. Sal nie woonstel 302 weer bespreek nie. Die woonstel het onderhoud nodig. Geroeste gordynrelings. Gebreekte spieël bo bed. Badkamer kassie stukkend. Geen toiletpapier in badkamers. Restourasie en gekap in woonstel bokant. TV kan nie Netflix of DStv aanlyn stroom nie. Die woonstel langsaan het rokers gehad ons kon nie die hoofslaapkamer se deur of venster oop los nie. Woonstel baie warm sonder lugversorgers.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Jana M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Apr 2022

Het meer verwag. Kyk mooi na die fynskrif. Daar was geen lugverkoeling. En slegs twee waaiers wat nie eers afgekoel het nie. Ek het wel die eiendomsagent geskakel en hulle vir my een waaier gebring (glad nie genoeg nie). Beddens was baie ongemaklik. Op die oogaf lyk beddegoed mooi skoon maar een van die "duvet's" was gevlek met kolle wat soos muf gelyk het asook kolle wat soos bloed gelyk het. Ek het nie eers na die ander gekyk nie, was te bang vir dit wat ek sou vind.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Karen
Ballito Manor View 302
Goeiemore, dankie vir u terugvoering. Die eenheid het glad nie lugverkoeling nie, en soos op webwerf is daar net 2 x Dysons Coolers. Nuwe beddegoed is gekoop vir woonstel, so daar behoort geen vlekke op beddegoed te wees nie.

Santie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2021

Gerieflik, modern en naby strand. Veilig en naby strand. Goed toegeruste woonstel. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liana S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2021

Lovely accommodation with a beautiful view. Such a lovely 2 bedroom place. Well-equipped kitchen with everything you need. Beautiful view from the balcony. I will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Karen Geverifieer

Eiendomme 40

Resensies 567

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R2 045
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R2 045
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Compensation Kusweg 102A, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2rZZdSy9fnZO6jLqd4qtizOFMS87SuYwlESfH0RNK95uTVgwz4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 045 per nag (plek vir 4) 18 5 1 5 102A Compensation Beach Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.532134331455 31.222241868543

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang