Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bamboes

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Pheobius M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

We enjoyed our stay, beautiful location. Great location, close to all amenities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Bamboes
Dankie vir die goeie resensie. Kom kuier weer.

Johan J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Fantastiese ligging en lekker leef huis. Wonderlike ervaring en beleef van 'n fantastiese ligging, omgewing en geskepte leefruimtes in Bamboes. Die huis leef baie lekker en die uitsig oor die see en berge was asemrowend. Kommunikasie van en met Lizette was voldoende om ons voortdurend ingelig te hou en ek sal die huis verseker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amy C
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Clean, large, beachy vibe. Beautiful space and clean. The bedrooms are on the 2nd floor, and the main living space is on the 3rd to take advantage of the view (so make sure you can climb stairs). It is open and bright. Quiet even though it's next to the main road. An easy 2-block walk to Voelklip beach and the cliff path. There are a lot of rules, so it takes reading everything given a couple of times! We didn't particularly like having to deliver the garbage to a place down the road before we left (haven't come across this before). Not an issue for us, but for your information - there are 2 WiFi networks (one normal and one for load shedding), but neither worked on the floor with the bedrooms at any time. The owner was very responsive. The ping pong table is a fun plus!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lizette
Bamboes
Thanks for your review, Amy. Just two important facts I'd like to note. I have stated that I'm on the main street and secondly, it is a rule in Hermanus that you must deliver garbage at the OK Bazaars because we have a significant baboon problem. I don't provide WiFi on the middle floor. However, you have perfect WiFi upstairs.

Ludwig K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Okt 2023

Pragtige huis met 'n lekker kuier vertrek en baie om te doen. Naby die strand en alles wat jy nodig het. Lizette is 'n great host. Ons het baie lekker gekuier in hul pragtige huis en alles was baie netjies en die huis bied alles wat jy nodig het en meer. Ons sal vir seker weer daar kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Bamboes
Dankie Ludwig! Kom kuier weer!

Ron W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Lieflike en stylvolle huis met al die nodige geriewe. Die ruim kombuis- en sitkamerarea bo, met 'n heerlike stoep en pragtige uitsigte, is absoluut wonderlik. Lizette, ons gasvrou, was fantasties. Ons sal vir seker weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Bamboes
Dankie vir die mooi review. Jy mag maar enige tyd weer kom. Dankie dat my huis so netjies gelos is.

Heinrich L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

Sien sterre Lekker vakansie by see met gesin. Huis is goed toegerus en baie goed geleë. Pragtige uitsig vanaf balkon. Loopafstand van Voëlkilp. Sal weer die huis bespreek en kan die huis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lizette
Bamboes
Dankie Heinrich. Sien jul gou weer.

Lynne A
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Aug 2022

Ontspannend. Die huis het alles gebied wat ons nodig gehad het. Lieflike uitsig en stapafstand van die see. Kaggel was ideaal vir die koel winternagte. Lizette was baie gasvry en behulpsaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Lizette
Bamboes
Dankie Lynn! Kom weer!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R4 300
per nag, vir 8 mense
Vanaf
R4 300
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Laan 19, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa42227d01a151be875a168fcdc9abb8549e621ac245c6c1053b7fbe352bf15434dc2a185108be22bd37d35a10a163e24ca9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag, vir 8 mense 7 5 1 5 19 7th Avenue Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.407588811615 19.281698533135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang