Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bamboes

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Laan 19, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 800 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Bamboes is 'n pragtige dubbelverdiepinghuis in Hermanus. Dié selfsorghuis bied slaapplek aan 6 gaste en is ideaal vir 'n familie of groep vriende.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n tafeltennistafel. 'n Enkelbed is op versoek beskikbaar. Die en suite-badkamer het 'n bad en die tweede badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is 'n aparte toilet in die waskamer op die onderste verdieping, asook 'n buitestort met warm water.

Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus met 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware.

In die sitarea is gemaklike rusbanke, 'n TV, kaggel en etenstafel. Die sitarea lei na 'n balkon met 'n buitebraai en sitarea. Hier is 'n pragtige uitsig oor die oseaan en op die berge.

Gratis WiFi met 'n UPS en veilige parkeerplek vir 2 voertuie agter 'n elektriese hek is op die eiendom beskikbaar.

Die huis is 650 m van Kammabaai en Voëlklipstrand af en het al die geriewe om 'n ontspanne seevakansie te verseker. Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, wandelroetes, fietsry, visvang en swem in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 7de Laan 19, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bamboes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R 3 800
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Laan 19, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa42227d01a151be875a168fcdc9abb8549e621ac245c6c1053b7fbe352bf15434dc2a185108be22bd37d35a10a163e24ca9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 800 per nag, vir 8 mense 7 5 1 5 19 7th Avenue Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.407588811615 19.281698533135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang