Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bamboes

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Laan 19, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 300 per nag, vir 8 mense

Beskrywing

Bamboes is 'n pragtige dubbelverdieping-gesinshuis in die lieflike kusdorpie Hermanus. Hierdie selfsorghuis bied gemaklike slaapplek vir tot 6 gaste, wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede en derde slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en die vierde slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n tafeltennistafel. 'n Enkelbed is op versoek beskikbaar. Die en suite-badkamer het slegs 'n bad en die tweede badkamer het 'n stort en 'n bad. Daar is 'n aparte toilet onder in die waskamer vir jou gerief. Daar is ook 'n buitestort met warm water buite.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n gasstoof, elektriese oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, mikrogolf, ketel, eetgerei en breekware.

Die sitkamer beskik oor gemaklike rusbanke, 'n TV, 'n kaggel en 'n etenstafel. 'n Buitebraai en sitarea lei deur die sitkamer na die balkon. Die balkon spog met asemrowende uitsigte oor die verre see en berge.

Gratis WiFi met 'n UPS en veilige parkeerplek vir 2 motors agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar.

Die huis is 650 m vanaf Kammabaai en Voëlklipstrand en het al die nodige komponente wat nodig is vir 'n ontspanne seevakansie. Doendinge in die omgewing sluit voëlkyk, voetslaan, fietsry, visvang en swem in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Bamboes
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lizette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 7

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 7de Laan 19, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bamboes het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 300
per nag, vir 8 mense
Vanaf
Vanaf R4 300
per nag, vir 8 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7de Laan 19, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfa42227d01a151be875a168fcdc9abb8549e621ac245c6c1053b7fbe352bf15434dc2a185108be22bd37d35a10a163e24ca9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag, vir 8 mense 7 5 1 5 19 7th Avenue Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.407588811615 19.281698533135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang