Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Banana Beach Club A5

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R600 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let asb. dat die verblyf via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Die terugbetaalbare breekskadedeposito is 2 weke voor aankoms betaalbaar en is nie by die tarief ingesluit nie.
Die besprekingsooreenkoms, wat nadat die deposito betaal is aan die gas gestuur sal word, moet voor aankoms ingevul en teruggestuur word. Geen sleutels sal oorhandig word sonder dat die nodige dokumentasie aan Just Property terugbesorg is nie.
Die breekskadedeposito sal binne 14 werksdae na die uitklokdatum terugbetaal word, minus enige aftrekkings vir breekskade.
Indien die woonstel beskadig word, hetsy opsetlik of onopsetlik, deur nalatigheid of nie, deur die gaste of enigiemand anders, stem hulle in om vir die skade te betaal as dit die breekskadedeposito oorskry.
Indien gaste by die woonstel aankom en sien dat daar skade is, moet hulle die kantoor onmiddellik in kennis te stel.
Die breekskadedeposito sal in ’n trust gehou word en na die gas se bankrekening terugbetaal word.
Gaste moet onthou om hulle rekeningbesonderhede via e-pos aan die kantoor stuur.
Maak seker dat die volle balansbedrag 7 dae voor aankoms in die kantoor se bankrekening verksyn.
Moenie die maksimum aantal gaste wat in die woonstel toegelaat word, oorskry nie. Indien wel, sal gaste sonder ’n terugbetaling of ’n kennisgewingstydperk die perseel moet verlaat.
Rook is binnenshuis verbode. Indien gaste wel rook, sal hulle die breekskadedeposito verloor.
Gaste moet onthou om die volgende saam te bring:
Bad- en swemhanddoeke
Skoonmaakmiddels en toiletpapier
Indien gaste ’n skoonmaakdiens benodig, kan dit voor aankoms op versoek teen ’n ekstra koste gereël word, indien ’n skoonmaakdame beskikbaar is.
Skoonmaakdienste is nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie.
Die kantoor kan nie vir enige verliese of ongerief wat deur omstandighede buite hulle beheer veroorsaak word, aanspreeklik gehou word nie. Indien enige toestel buite werking is, kan hulle ook nie vir die vervanging daarvan aanspreeklik gehou word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 525
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 525
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 525
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Toucan-straat 1, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc60e0db5ebb4924829b1cbd31eab1ae32c34aae5972a3184e13ae7470fee01eb438c3768a23ef3b16b7fc12a4a100ea46016?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 525 per nag (plek vir 6) 1 Toucan Street Melville 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.66055637316 30.516455080565

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang