Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Banana Beach Club C2

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R600 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die besprekingsooreenkoms wat aan gaste gestuur sal word nadat die deposito betaal is, moet voor aankoms ingevul en teruggestuur word. Geen sleutels sal oorhandig word sonder dat die nodige dokumentasie aan Just Property terugbesorg is nie.
Die breekskadedeposito moet 2 weke voor aankoms betaal word en sal binne 14 werksdae na vertrek terugbetaal word, minus enige aftrekkings vir breekskade.
Indien die verblyf beskadig word, hetsy opsetlik of onopsetlik, deur nalatigheid of nie, deur jouself of enigiemand anders, stem jy in om vir die skade te betaal as dit die bedrag wat in die breekskadedeposito gehou word, oorskry.
Indien gaste by die verbyf aankom en vind dat daar skade is, mot hulle ons kantore onmiddellik in kennis stel.
Die breekskadedeposito sal in trust gehou word en na die bankrekening van jou keuse terugbetaal word.
Onthou asb. om jou rekeningbesonderhede aan ons te e-pos.
Maak asb. seker dat die volle balans minstens 7 dae voor aankoms in ons bankrekening reflekteer.
Moet asb. nie die verblyf se kapasiteit oorskry nie. Versuim om aan hierdie versoek te voldoen sal tot onmiddelike uitsetting sonder terugbetaling lei.
Rook is binnenshuis verbode. Indien gaste in die huis rook, sal hulle hul breekskadedeposito verloor.
Moenie vergeet om die volgende saam te bring nie:
- Bad- en swemhanddoeke.
- Skoonmaakmiddels en toiletpapier.
Indien 'n skoonmaakdiens benodig word, kan dit voor aankoms teen 'n ekstra koste gereël word en sal op versoek voorsien word indien 'n skoonmaker beskikbaar is.
Skoonmaakdienste is nie op Sondae of openbare vakansiedae beskikbaar nie.
Ons kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verliese of ongerief wat deur 'n handeling buite ons beheer verorsaak word nie. In die geval dat enige toestel buite werking is, kan ons nie aanspreeklik gehou word vir die vervanging daarvan nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R915
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R915
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R915
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Toucan-straat 1, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8601ad0d8bfec4347ee748a05634bb5738eeddb8b22215a9641744eb7b5a0d35a57f831ab0b886bf4bb9808e5396c5afc31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R915 per nag (plek vir 2) 1 Toucan Street Melville 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.660607132551 30.516347792204

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang