Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Banana Beach Club D15

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Toucan-straat 1, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 345 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Banana Beach Club D15 is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping in Melville aan die gewilde Hibiscus-kus tussen Hibberdene en Port Shepstone. Banana Beach Club bied 'n prettige en ontspannende ervaring. Dit is net 50 m van die strand af met direkte toegang tot die promenade, en bied 'n werklik genotvolle vakansie aan alle lede van die gesin.

Dié eenheid het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n vierplaat-gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas toegerus. Gaste kan 'n maaltyd by die etenstafel met sitplek vir 6 geniet of in die sitarea ontspan, wat gerieflik gemeubileer is met 'n slaapbank vir kinders asook 'n TV met 'n slimboks. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en buitesitplek. Gaste het toegang tot 2 gemeenskaplike swembaddens, 'n trampolien, klimraam, vlugbalbaan, en putt-putt-baan, asook onderdakparkeerplek. Daar is 'n wassery op die perseel wat gaste kan gebruik teen 'n minimale fooi.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 662

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Toucan-straat 1, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 345
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 345
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Toucan-straat 1, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2578302a026e5cdb58c243487b8844be07aa22a112f4949a3355a163620b0e93dead0d1dbe0abe943ddbac20f1cf53bf659b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 345 per nag (plek vir 4) 1 Toucan Street Melville 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.66061174704 30.516420211847

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang