Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Banana Beach Club D6

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R600 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Die besprekingsooreenkoms wat aan die gas gestuur word nadat die deposito betaal is, moet voor aankoms ingevul en teruggestuur word. Geen sleutels sal oorhandig word sonder dat die nodige dokumentasie aan Just Property terugbesorg is nie.
Die terugbetaalbare breekskadedeposito moet 2 weke voor aankoms betaal word en is nie by die tarief ingesluit nie.
Die breekskadedeposito sal binne 14 werksdae na vertrek terugbetaal word, minus enige aftrekkings vir breekskade.
Indien die verblyf beskadig is, hetsy opsetlik of onopsetlik, deur nalatigheid of nie, deur die gas of enigiemand anders, stem die gas in om vir die skade te betaal as dit die bedrag wat in die breekskadedeposito gehou word, oorskry.
Indien gaste by die verblyf aankom en vind dat daar skade is, is die gas verantwoordelik om die kantore onmiddellik in kennis te stel.
Die breekskadedeposito sal in trust gehou word en na die bankrekening wat die gas nomineer betaal word.
Onthou om die regte rekeningbesonderhede te e-pos.
Maak seker dat die volle balans 7 dae voor aakoms in die bankrekening reflekteer.
Die maksimum aantal gaste mag nie oorskry word nie. Versuim om aan hierdie versoek te voldoen, sal lei tot uitsetting sonder terugbetaling en geen kennisgewing.
Rook is in die verblyf verbode. Indien gaste die reël oortree, sal hulle die breekskadedeposito verloor.
Moenie vergeet om die volgende saam te bring nie:
Swem- en badhanddoeke.
Skoonmaakmiddels en toiletpapier.
Indien 'n skoonmaakdiens benodig word, kan dit voor aankoms teen 'n ekstra koste gereël word - indien daar 'n skoonmaker beskikbaar is.
Skoonmaakdienste is nie op Sondae en openbare vakansiedae beskikbaar nie.
Die eienaars kan nie aanspreeklik gehou word vir enige verliese of ongerief vir gaste wat veroorsaak word deur 'n handeling buite hulle beheer nie. In die geval dat enige toestel buite werking is, kan die eienaars nie aanspreeklik gehou word vir die vervanging daarvan nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 160
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 160
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 160
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Toucan-straat 1, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7b9b441d011774dc2c03b95a554b59bacbe749a3aaf01074fdea64effd568c136ddb8f578c5f7f60c2c2d7cdc95244d1ac0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag (plek vir 4) 1 Toucan Street Melville 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.66055637316 30.516460444983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang