Banana Beach Club D6
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Toucan-straat 1, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 160 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Banana Beach Club D6 is 'n selfsorg-chalet in Melville aan die gewilde Hibiscus-kus, tussen Hibberdene en Port Shepstone. Hierdie verblyf bied 'n genotvolle en ontspannende ervaring. Dit is net 50 m vanaf die strand en bied direkte toegang tot die promenade.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 volwassenes en 3 kinders en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed en gaste maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas toegerus. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n slaapbank vir kinders, asook 'n TV. Die eenheid sluit ook 'n Smart Box in. Gaste moet asb. hul eie aanmeldbesonderhede vir stroomplatforms wat deur die Smart Box beskikbaar is, gebruik. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die eenheid lei na 'n stoep met sitplek en 'n ingeboude braai. Gaste het toegang tot 2 gemeenskaplike swembaddens, 'n trampolien, 'n klimraam, 'n vlugbalbaan, 'n putt-puttbaan en onderdakparkeerplek. Daar is wasgoedgeriewe teen 'n ekstra fooi op die perseel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 686
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Toucan-straat 1, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Melville Port Shepstone Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Toucan-straat 1, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang