Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Banana Beach Club E3

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Toucan-straat 1, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R715 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Banana Beach Club E3 is 'n selfsorgchalet op die eerste verdieping in Melville aan die gewilde Hibiscus-kus, tussen Hibberdene en Port Shepstone. Dit is ongeveer 50 m van die strand af en bied direkte toegang via die promenade, wat dit ideaal maak vir 'n gesinsvakansie.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 1 en suite-slaapkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas toegerus. Die sitkamer het 'n gemaklike slaapbank vir kinders en 'n TV met 'n slimboksie. Gaste moet hul eie aanmeldbesonderhede vir stroomdienste gebruik. Gratis WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en sitplek. Gaste het toegang tot 2 gemeenskaplike swembaddens, 'n trampolien, klimraam, vlugbalbaan, putt-puttbaan en onderdakparkeerplek. Daar is ook 'n wassery op die perseel teen 'n minimale fooi.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Banana Beach Club E3
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 662

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Toucan-straat 1, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Banana Beach Club E3 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R715
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R715
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Toucan-straat 1, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2768dacea499d59aeb8e0cb2894c815d3453574f9b13b919cc4cab4af4515822623dce1340ade50a70de86e88dbbaae6dd89?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R715 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 1 Toucan Street Melville 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.660565602142 30.516406800803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang