Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Banana Beach Club F1

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Toucan-straat 1, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R735 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Banana Beach Club F1 is 'n selfsorg-ateljeewoonstel op die grondverdieping in Melville aan die gewilde Hibiscus-kus, tussen Hibberdene en Port Shepstone. Banana Beach Club bied 'n ontspannende ervaring net 50 m vanaf die strand en spog met direkte toegang tot die promenade wat 'n prettige vakansie vir alle lede van die gesin verseker.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n oopplan-slaaparea en en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n dubbelslaapbank vir kinders. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n 4-plaat-gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas insluit. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale.

Die eenheid maak oop op 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en buitesitplek. Gaste het toegang tot 2 gemeenskaplike swembaddens, 'n trampolien, oerwoudgimnasium, vlugbalbaan, en putt-putt-baan, asook onderdakparkeerplek. Daar is 'n wassery op die perseel vir jou gerief teen 'n minimale fooi.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 660

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Toucan-straat 1, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R735
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R735
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Toucan-straat 1, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9bbdc0ca91c728140927d34026d041f79d21bcf3c89114cb33ce4b085404194f5bf45d0acaa6954d2310628c2262784dc4be?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R735 per nag (plek vir 2) 1 Toucan Street Melville 4240 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.6605450601 30.51643678025

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang