Bantry Bay Villa
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. Leon-laan 3, Bantrybaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
- Vanaf R40 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Die pragtige Bantry Bay Villa skuil in die gesogte Bantry Bay-area van Kaapstad en bied asemrowende see-uitsigte. Hierdie verblyf is ideaal vir 'n onvergeetlike vakansie saam met familie en vriende.
Die villa bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 en suite-slaapkamers met lugversorging, elk met asemrowende see-uitsigte. Die hoofslaapkamer, tweede en derde slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en toilet. Die vierde en vyfde slaapkamers het koninggrootte-beddens en en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Verder kan dei studeerarea in 'n sesde slaapkamer omskep word met sy eie badkamer met 'n stort. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien en elke kamer het 'n slim-TV met Netflix en ander stroomdienste.
Die oopplan-leefarea het 'n geïntegreerde, professionele Bose-klankstelsel. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die eetarea het sitplek vir 14 en lei na die sitarea wat na die verhitte swembad en buite-onthaalarea lei waar gaste kan eet. Van hier af kan gaste panoramiese uitsigte oor die see en die stad geniet.
WiFi is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot 'n groot, aparte kantoorgebou met 2 lessenaars, multifunksionele areas en rekenaarfasiliteite.
Die villa het ook 'n waskamer met wasmasjiene. Personeellede sluit 'n hoofbestuurder/butler, 2 inwonende huishoudsters en een tuinier in. Die verblyf het ook 'n alarmstelsel met geslotekringtelevisiekameras en gewapende reaksie. Veilige parkeerplek is in die motorhuis beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- St. Leon-laan 3, Bantrybaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bantrybaai Atlantiese Seekus Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: St. Leon-laan 3, Bantrybaai, Kaapstad, 8005, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang