Barefoot Addo Elephant Lodge
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R335, Addo, 6105, Oos-Kaap
- Vanaf R4 380 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Barefoot Addo Elephant Lodge is in die Groter Addo-streek, langs die Addo-olifantpark, en net 'n entjie vanaf die Nelson Mandelabaai-metropool, geleë. Dit is 'n volledig omheinde reservaat wat malaria-vry en toeristevriendelik is.
Verblyf word in 10 unieke, ruim eenhede aangebied. Hierdie omgewingsvriendelike eenhede, wat op verhewe houtdekke gebou is, is perfek ontwerp om met die omliggende omgewing en bosveld saam te smelt. Die eenhede is ingerig met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n ruim stort, 2 wasbakke en 'n aparte toilet. Groot skuifdeure maak oop op 'n houtdek met 'n privaat spa-bad. Ander geriewe in die kamer sluit 'n kluis, haardroër, plafonwaaiers, 'n vuurmaakplek en tee- en koffiemaakgeriewe in. Alhoewel daar nie TV's is nie, kan gaste gebruik maak van die WiFi.
Barefoot Addo Elephant Lodge bied verskeie aktiwiteite. Op die wildritte en stapsafaris kan gaste wilde diere soos kameelperde, sebras, wildebeeste en bokspesies van naby besigtig. Voëlkyk-entoesiaste sal ook verstom wees deur die talle voëlspesies in die omgewing.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Begeleide Wildritte Ingesluit
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Alle Etes Ingesluit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Shelley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- R335, Addo, 6105, Oos-Kaap
- Gaste dink Barefoot Addo Elephant Lodge het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Greater Addo Oos-Kaap
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R335, Addo, 6105, Oos-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang