Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barklystraat Gastehuis

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vioneve B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2024

Amazing. Stay was amazing, rooms were cleaned and every day staff would come and clean the rooms and ensure our cups are clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joanne U
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Comfortable overnight stop. Comfortable room with all the necessities. Hospitable reception.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelani V
1 nag
5.0
Mrt 2024

Lekker. Veilig. Skoon en goeie ligging. Was 'n baie lekker plek om te bly. Het veilig gevoel toe ek die aand by die huis kom. Alles was netjies en skoon en die kliëntediens was baie goed. Baie goeie ligging ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petra T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Personeel was vriendelik en die gastehuis baie netjies. Ons het slegs oornag, maar dit was heerlik om op 'n gemaklike bed, na 'n lekker stort voor die lugversorger te ontspan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marilette M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Goeie geriewe, netjies en gerieflik. Kamers is goed toegerus, behalwe vir die haardroeër, pak maar jou eie in. Ontbyt kan aangevra word teen 'n addisionele koste. Vriendelike diens met skoon, stylvolle kamers. Oulike plekkie wat ek vir 'n week lank 'huis' kon noem. Ek sal beslis weer Barklystraat Gastehuis ondersteun.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2023

Baie vriendelike mense en baie mooi plek, sal beslis weer daar bly. Dankie. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renata B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2022

Het net oornag. Alles wat ons nodig gehad het. Het alles gehad wat ons nodig het, baie skoon en netjies. Personeel baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kauthar K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Everything was perfect. Everything was perfect.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2022

Good value for money, clean room and friendly staff. Good value for money. The room was clean and ready on arrival. We enjoyed our stay. Will make use of their services in the future.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R895
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R895
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barklystraat 23, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA502991a9a11bbdf454041e0f14af731a0e2f52739661fe216e1ed92fd442fd0ea1ada7db2de59b827054ca7fba78f3ba7cd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 23 Barkly Street Uitenhage 6229 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.759289843031 25.401361584663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang