Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barklystraat Gastehuis

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barklystraat 23, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
  • Vanaf R895 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Barklystraat Gastehuis is in Uitenhage in die Oos-Kaap geleë.

Die gastehuis bied verblyf in 6 en suite-kamers. Elke kamer het 'n yskassie, TV met sekere DStv-kanale, 'n mikrogolfoond, gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe en lugversorging. Die kamer word daagliks skoongemaak.

'n Engelse-ontbyt en aandete word op versoek bedien. Daar is veilige parkeerplek vir al die gaste. Die gastehuis het ook 2 goed toegeruste konferensiekamers. Die Barklystraat-teater is ook op die perseel en van die land se beste kunstenaars tree naweke hier op.

Die gastehuis is sentraal geleë en is net 100 m vanaf Brandwag Hoërskool en Uitenhage Indoor Sports Centre. Daar is ander besienswaardighede soos Uitenhage Gholfklub, Cuyler Netcare Privaathospitaal, Volkswagen-motorfabriek en Auto Pavillion and Museum naby.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Kantoorgeriewe
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Vioneve B
Gesin met tieners
5.0
Amazing. Stay was amazing, rooms were cleaned and every day staff would come and clean the rooms and ensure our cups are clean.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Joanne U
Saam met lewensmaat
5.0
Comfortable overnight stop. Comfortable room with all the necessities. Hospitable reception.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Lelani V
5.0
Lekker. Veilig. Skoon en goeie ligging. Was 'n baie lekker plek om te bly. Het veilig gevoel toe ek die aand by die huis kom. Alles was netjies en sko...
Sien meer
Mrt 2024
Petra T
Saam met lewensmaat
5.0
Personeel was vriendelik en die gastehuis baie netjies. Ons het slegs oornag, maar dit was heerlik om op 'n gemaklike bed, na 'n lekker stort voor die...
Sien meer
Feb 2024
Marilette M
Besigheidsreis
5.0
Goeie geriewe, netjies en gerieflik. Kamers is goed toegerus, behalwe vir die haardroeër, pak maar jou eie in. Ontbyt kan aangevra word teen 'n addisi...
Sien meer
Jun 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Christo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Barklystraat 23, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
  • Gaste dink Barklystraat Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R895
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R895
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barklystraat 23, Uitenhage, 6229, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA502991a9a11bbdf454041e0f14af731a0e2f52739661fe216e1ed92fd442fd0ea1ada7db2de59b827054ca7fba78f3ba7cd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag, vir 2 mense 29 5 1 5 23 Barkly Street Uitenhage 6229 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.759289843031 25.401361584663

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang