Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Barlinka Lane Self-catering Flatlet

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Zelda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Barlinka Lane Self-catering Flatlet
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tertius P - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius P

Baie goed, dankie.

Die verblyf was baie goed.

Kayleigh K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kayleigh K

Peaceful and relaxing.

Our stay was peaceful and relaxing. The host was so friendly. The check-in was quick and easy.

Bokkie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bokkie S

Gerieflik, privaat, heerlike koel tuin gemaksone.

Ons verblyf was gemaklik en aangenaam. Zelda was vriendelik en behulpsaam. Ons het niks kortgekom nie.

Brand L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Brand L

Lekka.

Aanvanklik probleem met warm water.

Madry J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madry J

Uitstekende, intieme plekkie.

Niemand om jou of wat jou pla nie. Plek word weekliks, netjies skoongemaak deur die eienaar. Ons was glad nie in mekaar se pad nie. Ekt my eie sleutel vir hek gehad, so dit was veilig.

Erich E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erich E

Diens was baie goed. Sal enige tyd aanbeveel.

Die eienaar was baie gasvry en behulpsaam. Woonstel is baie netjies en duursaam toegerus. Was waarde vir geld.

Madelie K - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Madelie K

Rolstoel behoeftes maklik hanteer.

Net die geyser opsie (bv. gas) vir vinniger warm maak om water te spaar met daai lang loop van kraan vir opwarm sal dalk help. Verder was ons gemaklik.

Johan T - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan T

Bo verwagting, van aankoms tot vertrek was alles net reg.

Dit was soos ń huisie weg van jou eie ou plekkie, vreeslik geniet.

Hansie K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hansie K

Ons het net blyplek gesoek en dit was goed genoeg vir dit.

Die kamer het nogal erg na rook geruik, wat nie lekker was nie. In die winter sal 'n ekstra kombers dalk nodig wees. Die res was alles goed.

Barlinka Lane Self-catering Flatlet se terugvoer

I do apologize, a previous guest did not follow the rules and smoked inside. I blocked my calendar for a week and washed everything, curtains, carpets, cushions, chair covers etc. I have now repeated this process again and also put an air purifier in the flatlet. I had guests over the long weekend and they were very happy, the problem has been solved. This is the first time I had problems with guests not following the rules. Most of my guests leave my place immaculate and for that I am very grateful.
There is a heater in the flatlet and I do put a big warm blanket on the bed when it starts getting cold.

Barlinka Lane Self-catering Flatlet
Almae M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Almae M

Ontevrede.

Met die aankoms het als baie goed gelyk. Die plek self was net soos op die foto's, maar ons het paar probelme ondervind wat baie onplesierig was.

Chris W - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W

We were very impressed with the unit.

Our reservations about booking of accommodation, sight unseen, were totally unfounded. A constructive comment is that a few more hooks around the hand basin/shower area for the hanging of towels would not go amiss.

Edwina A - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edwina A

Home away from home.

Barlinka is a home away from home, wonderful host, clean to the detail, cozy, and very relaxing.

Colleen S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colleen S

Our stay was very comfortable and private. Zelda did everything possible to make sure we were happy and accommodated us with everyone of our requests. We will definitely go back there.

Zelda was always available to ensure that we were comfortable and to assist with anything that we needed or requested. The venue was fitted out with every single thing one would need. We stayed for almost two weeks and were very contented.

Barlinka Lane Self-catering Flatlet se terugvoer

Thank you Colleen, lovely to have you here.
Zelda

Barlinka Lane Self-catering Flatlet
Riaan Jaco T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan Jaco T

Baie lekker gebly.

Sentraal geleë. Uiters netjies Uitstekend, vriendelik ontvang.

Annelie V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie V

Vriendelike ontvangs, goed ingerigte plek en baie netjies.

Ons het heerlik gebly in Barlinka Lane. Dit is pragtig daar, goed toegerus en veilig.

Lee-ann D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann D

Oulike plekkie!

Ons het 'n baie rustige naweek gehad. Die plekkie is baie netjies, skoon en goed ingerig. Ek het lekker kwaliteit tyd spandeer met my metgesel. Die eienaar was baie vriendelik en die verblyf was baie veilig. Sal dit definitief aanbeveel!

Ladine B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ladine B

Meer as perfek!

Dit was regtig so lekker om daar te bly. Die plekkie is lekker naby die winkelsentrum en ooral waar ons wou wees. Ons kon lekker braai en buitekant kuier, wat heerlik was! Die woonstel is ook baie goed ingerig vir 'n "self catering" woonstel. Ek sal definitief weer daar wil bly en ek sal dit x100 keer aanbeveel!

Barlinka Lane Self-catering Flatlet se terugvoer

Baie dankie Ladine. Ek is bly julle het lekker gekuier.

Barlinka Lane Self-catering Flatlet
Anik K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anik K

Clean, well laid out, perfect for what we needed. Excellent price for what we received.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Skoon, goeie uitleg, perfek vir wat ons nodig gehad het. Uitstekende prys vir wat ons ontvang het.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Barlinka Lane Self-catering Flatlet se terugvoer

Thank you Anik, all the very best with your new adventure.
Zelda

Barlinka Lane Self-catering Flatlet
Vernon K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon K

. Pleasure.

Beautiful place and very clean.

Barlinka Lane Self-catering Flatlet se terugvoer

Thank you Vernon, hope to see you back again soon.

Barlinka Lane Self-catering Flatlet
Sharon L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon L

Baie dankie, ons kom weer.

Goeie en vriendelike mense.

Barlinka Lane Self-catering Flatlet se terugvoer

Baie dankie, ons sien uit daarna,
Zelda

Barlinka Lane Self-catering Flatlet
Stiaan H - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stiaan H

Aangenaam en ontspanne.

Privaat met braai en behoorlike stoep. Motor veilig maar nie onderdak.

Barlinka Lane Self-catering Flatlet se terugvoer

Dankie Stiaan, kom gerus weer.

Barlinka Lane Self-catering Flatlet
Elrich E - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elrich E

Waarde vir geld.

Veilig, netjies en waarde vir geld.

Barlinka Lane Self-catering Flatlet se terugvoer

Dankie Elrich, Kom gerus weer.

Barlinka Lane Self-catering Flatlet
Johan V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Fantasties.

Het baie lekker gebly. Alles was 100%. Sal beslis weer gaan.

Barlinka Lane Self-catering Flatlet se terugvoer

Baie dankie Johan, sien uit na julle volgende kuier

Barlinka Lane Self-catering Flatlet
Pine P - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pine P

Uitstekende verblyf met goeie beligting, WiFi en duidelik persoonlike aandag aan detail.

Die Gastehuis moes op baie kort kennisgewing instaan in die plek van 'n ander gastehuis. Alles was uitstekend en ons het baie welkom gevoel. Duidelik mense wat die gasvryheidsbedryf verstaan. Ligging was uitstekend met vinnige toegang tot hoofroetes, winkelsentrums en eetplekke. Sal beslis aanbeveel en self weer gebruik.

Barlinka Lane Self-catering Flatlet se terugvoer

Baie dankie, ek is bly julle het die kuier geniet en ek sien uit na julle volgende kuier.

Barlinka Lane Self-catering Flatlet
Christa B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa B

Baie tevrede met wat ons beleef het.

Die plek is baie netjies, het als wat nodig is en die ekstra vol DStv-pakket en WiFi maak dit selfs meer die moeite werd. Die eienaars se diens is uitstekend en hul kommunikasie deurentyd het geweldig gehelp. Ons beveel dit met oortuiging aan.

Gavin S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin S

Awsome.

Baie lekker gebly. Beplan om maandeliks daar te bly.

Nazneen C - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nazneen C

Neat, beautiful, clean with amazing service.

We had a great stay at Barlinka Self catering flatlet. Everything was in order, the place was beautiful and so neat and clean with the most welcoming hostesses who were always ready to assist with anything. We have no complaints about our stay there and will definitely be booking at that guesthouse again.

Barlinka Lane Self-catering Flatlet se terugvoer

Thank you Nazneen, so glad you enjoyed yourselves.

Barlinka Lane Self-catering Flatlet
Guillaume O - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guillaume O

Netjies, veilig en presies op die regte plek geleë.

Geleë in 'n mooi gedeelte van Somerset Wes, naby aan die nuwe mall, besighede en toeristebesienswaardighede. Beter toegerus as wat verwag word vir self-catering. Sal weer hier kom bly.

Vanaf R790
R790 R553
per nag (plek vir 2)
Vanaf R790
R790 R553
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barlinkalaan 28, Helena Heights, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASyArxVEvOn77EuzjVnjGRrpDNUZn5cFVSPXevT3UoDL0kmbrf2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R790 nouVanaf R553 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 28 Barlinka Avenue Somerset West 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -34.05891 18.83062

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang