Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bass Lake Country Lodge

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Leandri S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Verskriklik lekker gekuier. Mense is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Ongelooflik lekker gekuier! Amazing mense en diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theunis B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Alles was netjies, skoon, baie vriendlike personeel! Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Unforgettable memories. Stay was exceptional and we were upgraded! Ella went out of her way to make this stay as memorable as possible! The food that was prepared by Chef Spencer was unbelievable! We will definitely be back for another memorable stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mégan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Wonderful weekend. Very good service, very professional. We even got a room upgrade, which was a great surprise! The food is absolutely fantastic. There is also undercover parking for your car and they can wash your car at the end of your stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2023

Great getaway. Awesome staff, excellent food, will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moelelo S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2023

Relaxed and friendly environment. Nice stay, very quiet and relaxing, though no activities on site.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lane L
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Fantastic. Great staff, good food, lovely setting.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

Puik! Bass Lake Private Akkommodasie is eenvoudig net puik! Dis ons tweede besoek aan die lodge, en weereens was ons net van voor af beïndruk. Die staff is uitstekend, en almal gaan uit hulle pad uit om te verseker ons kuier was uit die boonste rakke. Die oord is besonder netjies en skoon, en die kos is uit 'n ander wêreld. Die chef en kombuispersoneel verdien beslis 'n baie groot kompliment. Die diens oor die algemeen is fantasties, ons sal baie beslis weer daar gaan kuier. Baie dankie aan al die staff wat verseker het dat ons 'n baie spesiale naweek gehad het. Julle is puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard K
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2022

Fantasties. Baie mooi. Lekkerste kos!

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Norah P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

We enjoyed every bit of every moment. Beautiful place and very clean, very nice service too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Melene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 310
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 310
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 26 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R573/Moloto-weg, Erfdeel 64 Leeuwkloof, De Wagensdrift, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA33e44c91ab6bc68e5676f132bc79d0d4dfdb9dee9ae6d927aeefb718a38ae181c33aca7232b2b14647355f8733c69af4e99d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 310 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Off the Moloto Road/R573 Portion 64 Leeuwkloof 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.514191128847 28.490660190582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang