Basse Provence Country House
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R45, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R2 132 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Basse Provence Country House is in Franschhoek, 'n klein dorpie in die Wes-Kaap, geleë. Dit is ook een van die oudste dorpe in Suid-Afrika. Die dorp is bekend vir sy wingerde, wynroetes, besienswaardighede, fietsroetes, voetslaanroetes en restaurante.
Verblyf is beskikbaar in 6 ruim, stylvolle en suite-kamers met yskassies, tee- en koffiemaakgeriewe, TV's met sekere DStv-kanale en lugversorging. Die luukse verblyf in die Wynlande het ook 'n aparte kothuis met 'n privaat tuin en terras.
Geriewe sluit 'n swembad, binnehof en veilige parkeerplek in. Daar is besienswaardighede soos die Franschhoek Village Market, Paradise Stables, Hugenote Monument en die Wine Tram in die omgewing.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Tanya Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 24
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- R45, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Basse Provence Country House het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R45, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering: