Basse Provence Country House
Beskrywing
Die kamer is op die grondverdieping van die huis. Die kamer het lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kamer het 'n koninggrootte-bed wat omskep kan word in 2 enkelbeddens. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad. Die kamer het deure wat na die sonnige swembadterras lei.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Besprekings sal slegs bevestig word met ontvangs van bewys van betaling of met ontvangs van kredietkaartbesonderhede. Besprekings sal slegs vir 7 dae gehou word. Indien gaste nie betaal in daardie tydperk nie, sal die bespreking gekanselleer word. Let asb. dat American Express- of Diners Club-kaarte nie aanvaar word nie.
Geen kinders onder 18 jaar word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is op die boonste verdieping van die huis onder die grasdak- en populierbalke geleë en het 'n eie privaat ingang bo, wat dit 'n ideale wittebroodsuite maak. Die kamer het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die kamer het 'n koninggrootte-bed wat omskep kan word in 2 enkelbeddens. Die oopplan-badkamer het 'n stort en bad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Besprekings sal slegs bevestig word met ontvangs van bewys van betaling of met ontvangs van kredietkaartbesonderhede. Besprekings sal slegs vir 7 dae gehou word. Indien gaste nie betaal in daardie tydperk nie, sal die bespreking gekanselleer word. Let asb. dat American Express- of Diners Club-kaarte nie aanvaar word nie.
Geen kinders onder 18 jaar word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kamer met lugversogring is op die boonste verdieping en het 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die en suite-badkamer het 'n Victoriaanse bad en 'n stort. Die kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Elektriese kombers
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Besprekings sal slegs bevestig word met ontvangs van bewys van betaling of met ontvangs van kredietkaartbesonderhede. Besprekings sal slegs vir 7 dae gehou word. Indien gaste nie betaal in daardie tydperk nie, sal die bespreking gekanselleer word. Let asb. dat American Express- of Diners Club-kaarte nie aanvaar word nie.
Geen kinders onder 18 jaar word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié ruim kamer is onder die grasdak en die populierbalke. Daar is 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort en ondervloerse verhitting. Die kamer het lugversorging, 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid het 'n privaat ingang wat dit 'n ideale wittebroodsuite maak. Die eenheid is slegs met trappe bereikbaar.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Besprekings sal slegs bevestig word met ontvangs van bewys van betaling of met ontvangs van kredietkaartbesonderhede. Besprekings sal slegs vir 7 dae gehou word. Indien gaste nie betaal in daardie tydperk nie, sal die bespreking gekanselleer word. Let asb. dat American Express- of Diners Club-kaarte nie aanvaar word nie.
Geen kinders onder 18 jaar word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer op die grondverdieping het houtvloere en 'n plafon met balke. Daar is 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Besprekings sal slegs bevestig word met ontvangs van bewys van betaling of met ontvangs van kredietkaartbesonderhede. Besprekings sal slegs vir 7 dae gehou word. Indien gaste nie betaal in daardie tydperk nie, sal die bespreking gekanselleer word. Let asb. dat American Express- of Diners Club-kaarte nie aanvaar word nie.
Geen kinders onder 18 jaar word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kamer is op die onderste verdieping naby die swembad geleë.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Waaier
- •Kaggel
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Haardroër
Ekstras
- •Minikroeg
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Besprekings sal slegs bevestig word met ontvangs van bewys van betaling of met ontvangs van kredietkaartbesonderhede. Besprekings sal slegs vir 7 dae gehou word. Indien gaste nie betaal in daardie tydperk nie, sal die bespreking gekanselleer word. Let asb. dat American Express- of Diners Club-kaarte nie aanvaar word nie.
Geen kinders onder 18 jaar word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die kothuis het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het lugversorging, 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale, en 'n en suite-badkamer met 'n stort of bad en verhitte handdoekrelings. Die slaapkamers grens aan 'n goed toegeruste sitarea en 'n kombuisie. Die kothuis is apart, maar naby genoeg vir gaste om ontbyt in die Basse Provence Manor House en die swembadarea, wat net 'n paar meter daarvandaan is, te geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Minikroeg
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Besprekings sal slegs bevestig word met ontvangs van bewys van betaling of met ontvangs van kredietkaartbesonderhede. Besprekings sal slegs vir 7 dae gehou word. Indien gaste nie betaal in daardie tydperk nie, sal die bespreking gekanselleer word. Let asb. dat American Express- of Diners Club-kaarte nie aanvaar word nie.
Geen kinders onder 18 jaar word toegelaat nie.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 16 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: R45, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang