Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Basse Provence Country House

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Hein V
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Des 2023

Relaxing and calming. Overall nice stay and love the countryside and farm feeling.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Wolfgang S
1 nag Gesin met tieners
4.4
Aug 2023

Nice venue close to Rickety Bridge Winery. Jeanine, the Lady welcoming us and who was also there at Breakfast was very nice and friendly. Breakfast was lovely with a selection of different style of breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Sep 2022

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Conrad M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Super value for money stay in Franschhoek. Just a wonderful stay after a busy day. Clean, neat, comfortable. Quiet and restful. Lovely breakfast. Definitely worth a second visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mei 2018

Heerlik. Het dit vreeslik geniet. Personeel was baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lea E
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2017

Warm en 'cosy'. Ons het baie lekker gebly. Ons is kampers so dit was 'n baie aangename 'change of scenery'. Dankie aan Martha en haar span!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Nov 2017

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jonathan W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2016

A fantastic stay. We had a wonderful stay at Basse Provence Country House. The setting of the property is idyllic, the rooms are clean and comfortable, and the staff are very friendly. I would definitely recommend this establishment to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Tanya
Basse Provence Country House
Good Morning Jonathan Thank you so much for the review. We are so happy you enjoyed the stay and hope you visit again in the near future Regards Cassie

Louis Deckers N
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Nov 2016

Lekker plek met vriendelike personeel. Positief: Lekker kamer, vriendelike personeel (het ons vroeër laat inklok omdat die kamer beskikbaar was) en goeie ligging. Negatief: te sterk reuk van spek in die oggend (alles ruik soos spek, kamer en kas ingesluit), instandhouding kort bietjie aandag (swembad/grasperk), ontbyt kan verbeter word (eenvoudig, nie baie aantreklik nie). Algeheel: 2/3-ster gehalte en te duur in vergelyking met die algehele gehalte.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Deon C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2015

Wonderlike ondervinding! Uitstekende waarde vir geld en die voorlegging op sosiale media asook die evaluasies was die diens en kwaliteit wat ons ervaar het. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam maar was nie beskikbaar met ons aankoms nie, maar ons het vroeër as beplan gearriveer. Die kamer en badkamer was buitengewoon ruim en toegerus soortgelyk aan 5-ster-akkommodasie. Die tuine word baie goed onderhou met ‘n baie goeie uitsig oor die berge. Daar was genoeg en veilige parkering beskikbaar. Ontbyt was goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R2 415
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 415
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R45, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9uDi1x4dAZ1Rk9raWlFK2dmqVVF3fUgwrTuqerTZBpvumRIgzH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 415 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 R45 Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.894725 19.093072

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang