Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Basse Provence Country House

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Tanya Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 23

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 20 resensies vir Basse Provence Country House
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Hein V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hein V

Relaxing and calming.

Overall nice stay and love the countryside and farm feeling.

Wolfgang S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wolfgang S

Nice venue close to Rickety Bridge Winery.

Jeanine, the Lady welcoming us and who was also there at Breakfast was very nice and friendly. Breakfast was lovely with a selection of different style of breakfast.

Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Conrad M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Conrad M

Super value for money stay in Franschhoek.

Just a wonderful stay after a busy day. Clean, neat, comfortable. Quiet and restful. Lovely breakfast. Definitely worth a second visit.

Melanie T - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie T

Heerlik.

Het dit vreeslik geniet. Personeel was baie vriendelik.

Lea E - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lea E

Warm en 'cosy'.

Ons het baie lekker gebly. Ons is kampers so dit was 'n baie aangename 'change of scenery'. Dankie aan Martha en haar span!

Anonieme gas - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jonathan W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathan W

A fantastic stay.

We had a wonderful stay at Basse Provence Country House. The setting of the property is idyllic, the rooms are clean and comfortable, and the staff are very friendly. I would definitely recommend this establishment to anyone.

Basse Provence Country House se terugvoer

Good Morning Jonathan
Thank you so much for the review.

We are so happy you enjoyed the stay and hope you visit again in the near future

Regards
Cassie

Basse Provence Country House
Louis Deckers N - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Louis Deckers N

Nice place with friendly staff.

Pro: Nice room, friendly staff (let us check in early because room was available) and good location. Con: (too) strong smell of bacon in the morning (everything smells like bacon, room and wardrobe included), maintenance need some attention (pool/terrace), breakfast could be improved (simple, not really inviting presentation and assortment). Overall: 2/3 star quality and to pricey compared with the overall quality.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker plek met vriendelike personeel.

Positief: Lekker kamer, vriendelike personeel (het ons vroeër laat inklok omdat die kamer beskikbaar was) en goeie ligging. Negatief: te sterk reuk van spek in die oggend (alles ruik soos spek, kamer en kas ingesluit), instandhouding kort bietjie aandag (swembad/grasperk), ontbyt kan verbeter word (eenvoudig, nie baie aantreklik nie). Algeheel: 2/3-ster gehalte en te duur in vergelyking met die algehele gehalte.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Deon C - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon C

Wonderlike ondervinding!

Uitstekende waarde vir geld en die voorlegging op sosiale media asook die evaluasies was die diens en kwaliteit wat ons ervaar het. Die gasvrou was vriendelik en behulpsaam maar was nie beskikbaar met ons aankoms nie, maar ons het vroeër as beplan gearriveer. Die kamer en badkamer was buitengewoon ruim en toegerus soortgelyk aan 5-ster-akkommodasie. Die tuine word baie goed onderhou met ‘n baie goeie uitsig oor die berge. Daar was genoeg en veilige parkering beskikbaar. Ontbyt was goed.

Andre R - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre R

Excellent place, charming old world, in the vineyards but still close to Franschhoek town.

We stayed for weekend, were welcomed by friendly staff, room perfect, food was great, will certainly recommend to friends and use again in future.

Albert V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V

Wij hebben een geweldig verblijf gehad.

De ligging, inrichting en het ontbijt waren geweldig.

Tobie M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Tobie M

Goed.

Ongelukkig het ons nie koue water in ons badkamer gehad die oggend toe ons moet stort nie. Behalwe vir dit was alles perfek.

Therese W - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Therese W

Dit is stunning!

Dit is prentjiemooi en die kamers is besonders.

Anel B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel B

Heerlike, rustige, gemaklike verblyf met alles wat nodig is vir 'n vinnige wegbreek.

Heerlik gemaklik met baie vriendelike diens.

Jaatje P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaatje P

Baie mooi plekkie.

Sal Basse Provence Country House aanbeveel vir enige iemand wat naby Franschhoek wil tuis gaan.

Saskia P - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Saskia P

Great location, fantastic getaway!

Staff were really helpful, the rooms were gorgeous in the manor house!

Jo J - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jo J

'n Goeie ontbyt en 'n aangename verblyf!

Die kamers was gerieflik, skoon en netjies. Die ontbyt was uitstekend, veral die keuses wat gemaak kon word. Die personeel was baie vriendelik.

Elmarie P - Jun 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie P

Personeel vriendelik....akkommodasie was stylvol...het baie lekker gebly.

Basse Provence is stylvol, personeel is hulpvaardig en baie vriendelik. Ons sal dit beslis weer gebruik!

Ronel J - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel J

Heerlike, anderse ervaring.

Lekker ontbyt.

Vanaf
Vanaf R2 415
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 415
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R45, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9uDi1x4dAZ1Rk9raWlFK2dmqVVF3fUgwrTuqerTZBpvumRIgzH?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 415 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 R45 Franschhoek 7690 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -33.894725 19.093072

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang