Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay-Nes

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hendrik Herb-straat 16, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Bay-Nes bied gerieflike oornagverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Bayview, Hartenbos. Dit is ideaal vir 'n klein gesin.

Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en daar is 'n stapelbed vir kinders in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n sitarea en TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Die verblyf is 400 m vanaf die strand en is naby die ATKV-pretpark. Dit is 1 km vanaf winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Kinderstapelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Andries V
Saam met lewensmaat
5.0
Was heerlik. Sal dit weer doen. Was ongelooflik lekker!
Feb 2025
Anton L
Saam met lewensmaat
4.8
Netjies en als is daar wat jy nodig het. Baie lekker geslaap en sal weer daar gaan. Baie mooi en netjiese plek. Selma was baie vriendelik en behulpsaa...
Sien meer
Nov 2024
Chante P
4.6
Amazing. It was so nice and quiet, I really enjoyed it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Esther L
Saam met vriende
4.2
Kort maar baie lekker. Die gasvrou het baie moeite gedoen en beskuit, melk en gebottelde water in die kombuis gelos. Sy het ook tjips op elkeen se bed...
Sien meer
Jan 2025
Petrus J S
Besigheidsreis
4.0
Gawe ontvangs, alles volgens verwagting. Uitstekende diens. Netjies en skoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Selma Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Hendrik Herb-straat 16, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bay-Nes het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hendrik Herb-straat 16, Bayview, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb143031e0e0d62a920527da12633744aa2a6a624b844c56445d1fcb7ed8378f8e5f5b773530810ecab733ff9f9c188cb1dfc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 16 Hendrik Herb Street Bayview 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.136411142 22.109038142992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang