Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bay View Resort Unit 16

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Damara Tern 136, Dolphin Beach, Langstrand, 0000, Erongo
  • Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Bay View Resort Unit 16 is 'n moderne woonstel in Dolphin Beach, Langstrand, ongeveer 20 km vanaf Swakopmund en 17 km vanaf Walvisbaai. Dit is naby die strand en bied direkte toegang tot die strand. Die woonstel spog ook met 'n see-uitsig.

Hierdie woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Dit beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n kinderbed in die oop area. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.

Die kombuis is met 'n mikrogolf, ketel, broodrooster, koffiemasjien, yskas-vrieskas en toonbank met stoele toegerus. Die sitarea het sitplek, 'n TV met Netflix en gratis WiFi.

Die leefarea lei na die balkon met sitplek. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die oord bied 'n verskeidenheid aktiwiteite soos trampoliens, vlugbal op die strand en fietsry.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xKinderbed vir 1
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Perfectstay Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 61

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 maande

Ligging

  • Damara Tern 136, Dolphin Beach, Langstrand, 0000, Erongo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Damara Tern 136, Dolphin Beach, Langstrand, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA51c04f568b0bbff4a42a55c209823c307eaccbbe46de75d927e3ec808c8360b2917122f154069746e9aa63ec51ed4ad28791?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense 136 Damara Tern Dolphin Beach 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.843236886025 14.540084447182

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang