Bayit Elohim
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walvisstraat 3, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Bayit Elohim is in Hermanus in die Wes-kaap geleë. Dié area is veral bekend vir pragtige roetes, voetslaanroetes, wynproe, branderplankry en ikoniese besienswaardighede, soos Walker Bay Sea Kayaking, Bientang’s Cave en Hermanus se kranspaadjie. Dis die perfek naweekwegbreek vir reisigers wat uit die stad wil ontsnap.
Die selfsorgeenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n dubbelbed omskep kan word. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasmasjien. Ander geriewe sluit 'n sitarea, koffie- en teemaakgeriewe, WiFi, 'n TV, 'n hardeskyf met flieks, en 'n ten volle toegeruste kombuis met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond. Die eenheid het ook 'n braai-area en sy eie ingang.
Geriewe op die perseel sluit 'n swembad en veilige parkeerplek in. Die verblyf maak van sonkrag gebruik en word dus nie deur beurtkrag geraak nie.
Die eienaar is 'n gekwalifiseerde toergids en help graag met enige van die volgende doendinge in en om Hermanus: perdry, voëlkyk, fietsry, bergfietsry, tennis, visvang, wynproe, walviskyk-uitstappies op 'n boot en van die land af, zipline, vierwielmotorfietsry en meer.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
Konferensiegeriewe
- Kantoorgeriewe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- Stort
Eenheidgeriewe
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Maggie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 90
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Walvisstraat 3, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Bayit Elohim het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Walvisstraat 3, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang