Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baylight Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jb Mullerstraat 8, Baylight Accommodation, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Vanaf R700 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Baylight Accommodation bied gerieflike verblyf in 'n stil woonbuurt in Mosselbaai. Dit is naby die strand, verskeie winkels, restaurante en besienswaardighede. Dit is ook naby die St Blaize Trail, wat 'n gewilde voetslaanroete is.

Die verblyf beskik oor 3 netjies en knus gastekamers wat elkeen 'n privaat ingang het. Die eerste kamer het slaapplek vir 3 gaste en die tweede kamer het slaapplek vir 2 gaste. Die selfsorgeenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n dubbelslaapbank en 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Elke eenheid het 'n privaat en suite-badkamer met 'n stort, etenstafel en 'n TV.

Eenheid 1 het DStv Premium en eenhede 2 en 3 het OpenView. Linne en handdoeke word voorsien, maar dit mag nie die kamers verlaat nie. Gaste moet hul strandhanddoeke saambring. Boonop het eenheid 1 en 2 verhit-en-eetgeriewe, wat 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, en basiese eetgerei en breekware insluit. Gaste mag nie in eenhede 1 en 2 kook nie. Eenheid 3 het 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond en induksiestoof. Elke eenheid het sy eie privaat stoeparea met gratis WiFi. Ander geriewe in die kamer sluit 'n waaier en 'n verwarmer in.

Braaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Begeleide Wandelpaaie

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir Baylight Accommodation
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Francisca Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Jb Mullerstraat 8, Baylight Accommodation, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
  • Gaste dink Baylight Accommodation het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jb Mullerstraat 8, Baylight Accommodation, Mosselbaai, 6506, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA25f6f0915582eb28771ca93ad1d1dae824f05198ce50e3522712e895f80283900ed5f048415f4ba4fed5bcc96a2d279cbdd6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 22 5 1 5 8 JB Muller Street Mossel Bay 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.187521281577 22.144764402447

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang