Bayside Lodge
Beskrywing
Ontspan in hierdie luukse, ruim en sonnige suite met 'n privaat sitkamer (met divan) met 'n uitsig oor die kalm tuine met vollop voëls. Die baaivenster beklemtoon die kamer se ruimheid en laat die salige sonskyn instroom. Die en-suite badkamer het 'n ruim stort met 'n geteëlde sitplek sodat jy rustig, op jou eie tyd kan stort. Hierdie is ons grootste kamer en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is ook 'n privaat sitkamer en ondervloerse verhitting.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Enkelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Kontinentale en Engelse ontbyt Gratis WiFi Komplimentêre geriewe soos tee, koffie, ens.
Huisreëls
Kinders ouer as 12 jaar betaal die gewone, volwasse tarief.
Gedurende die spitsseisoen van 15 Desember tot middel Januarie word die hele huis op 'n selfsorg-basis verhuur.
Ons kan ongelukkig nie studentegroepe, of ram- of henpartjies akkommodeer nie aangesien ons slegs geskik is vir gesinne of paartjies.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Ons ekstra-luukse wittebrood suite met sy jacuzzi-spa-bad maak dit 'n gesogte keuse. Word soggens wakker met die son wat jou streel en die suisende branders in die agtergrond na 'n wonderlike nagrus in die gerieflike koninggrootte bed. Ons bied ekstra bederfies vir wittebroodduifies. Daar is 'n koninggrootte-bed (wat as 2 enkelbeddens opgemaak kan word). Daar is 'n en suite-badkamer met Jacuzzi-spa-bad en stort en ondervloerse verhitting.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Kontinentale en Engelse ontbyt Gratis WiFi Komplimentêre geriewe soos tee, koffie, ens.
Huisreëls
Kinders ouer as 12 jaar betaal die gewone, volwasse tarief.
Gedurende die spitsseisoen van 15 Desember tot middel Januarie word die hele huis op 'n selfsorg-basis verhuur.
Ons kan ongelukkig nie studentegroepe, of ram- of henpartjies akkommodeer nie aangesien ons slegs geskik is vir gesinne of paartjies.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Finch Cottage is apart van die hoof lodge, het 'n privaat stoep, braai-area, en is geskik vir gaste wat op soek is na privaatheid of die addisionele selfsorg-opsie. Smiddae word die slaapkamer met son gedoop en daar is 'n badkamer agter kasdeure. Die betowerende sitkamer hier het 'n slaapbank en die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolf, stoof/oond en yskas. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Kontinentale en Engelse ontbyt Gratis WiFi Komplimentêre geriewe soos tee, koffie, ens.
Huisreëls
Kinders ouer as 12 jaar betaal die gewone, volwasse tarief.
Gedurende die spitsseisoen van 15 Desember tot middel Januarie word die hele huis op 'n selfsorg-basis verhuur.
Ons kan ongelukkig nie studentegroepe, of ram- of henpartjies akkommodeer nie aangesien ons slegs geskik is vir gesinne of paartjies.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Laat-oggend en smiddae stroom die son in hierdie lieflike, ligte en helder suite met luikvensters en uitsigte op die voortuin. Die Sunkissed en Lighthouse Suite het 2 slaapkamers met 'n gedeelde en-suite badkamer met bad, stort en dubbelwasbakeenheid. Die Sunkissed Suite is geskik vir 'n familie of vriendegroep wat saam reis. Die eenheid het 'n koninggrootte-bed, wat ook as 2 enkelbeddens verdeel kan word, in die hoofslaapkamer met 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Daar is 'n en-suite badkamer met bad, stort en dubbelwasbakeenheid.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Kontinentale en Engelse ontbyt Gratis WiFi Komplimentêre geriewe soos tee, koffie, ens.
Huisreëls
Kinders ouer as 12 jaar betaal die gewone, volwasse tarief.
Gedurende die spitsseisoen van 15 Desember tot middel Januarie word die hele huis op 'n selfsorg-basis verhuur.
Ons kan ongelukkig nie studentegroepe, of ram- of henpartjies akkommodeer nie aangesien ons slegs geskik is vir gesinne of paartjies.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sanganerlaan 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang