Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayside Lodge

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sanganerlaan 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 756 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Bayside Lodge, is 'n B&B en selfsorg-lodge wat perfek geleë is met sy nabyheid aan Plett se manjifieke strande, die ongerepte Robberg Natuurreservaat, winkelsentrums, restaurante en sportgeriewe insluitend wêreldklas gholfbane.

Ons aanvaar ongelukkig nie studentegroepe, bachelor-, bachelorette-partytjies of hengelgroepe nie aangesien ons slegs geskik is vir gesinne of paartjies.

Elkeen van ons ruim, goed ingerigte suites is individueel gestileer en versier. Finch Cottage het 'n aparte ingang, sitkamer, braai en selfsorggeriewe. Harmony het sy eie sitkamer, Kamperfoelie het 'n jacuzzi en stort. Sunkissed is 'n gesinsuite met 2 slaapkamers en 'n badkamer.

Ingesluit by die kamertariewe is heerlike Engelse en Kontinentale ontbyt wat bedien word in die eetkamer of patio wat uitkyk oor 'n rustige tuin. Daar is 'n afgesonderde soutwater-swembad, ideaal om die son te geniet, te ontspan en na die gekwetter van die voëls te luister.

Ons gerieflike gastesitkamer met ondervloerse verhitting en kaggel is perfek om te ontspan en deur boeke of brosjures te blaai. Gaste word voorsien van hul eie afstandbeheerders vir die elektriese hek. Ons bied TV met DStv, gratis WiFi, parkeerplek van die straat af en 'n wasgoeddiens. Vir diegene wat nie in die nag wil ry wanneer hulle uitgaan vir aandete nie, reël ons 'n betroubare taxidiens na en van plaaslike restaurante.

Dit is 'n perfekte basis vanwaar die Tuinroete verken kan word en is 'n gewilde oornagplek tussen George en Gqeberha (Port Elizabeth) of Addo Olifantpark. Bayside Lodge bied gehalte-gasvryheid en akkommodasie om in almal se smaak te pas.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 2 resensies vir Bayside Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Adrienne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Sanganerlaan 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bayside Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 756
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 756
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders onder 8
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Sanganerlaan 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ2M2RjN2Y1LTFjYWYtNGQ3Mi1hNjU1LTNiYTVkMTk3MmM4Zg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 756 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 5 Sanganer Avenue Plettenberg Bay 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -34.072809670967 23.370383281615

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang