Bayside Lodge
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sanganerlaan 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 756 per nag (plek vir 2)
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Bayside Lodge bied B&B- en selfsorgverblyf en is ideaal geleë na aan Plett se pragtige strande, die ongerepte Robberg Natuurreservaat, winkelsentrums, restaurante en sportgeriewe wat wêreldklas gholfbane insluit.
Elkeen van ons ruim, goed toegeruste suites is individueel gemeubileer en versier. Finch Cottage het 'n aparte ingang, leefkamer, en braai- en selfsorg-geriewe. Honeysucle het 'n Jacuzzi en 'n stort. Sunkissed is 'n gesin-suite met 2 slaapkamers en 1 badkamer.
Heerlike Engelse- en Kontinentale ontbyte is ingesluit by die kamertarief en word in die eetkamer of die stoep met sy uitsig oor die salige tuin bedien. Daar is 'n afgesonderde soutwaterswembad, ideaal vir sonvrate en gaste wat net wil ontspan en na die opgewekte getjilp van die voëltjies wil luister. Daar is braaigeriewe op die stoep waar gaste saans met 'n skemerkelkie in die hand kan sit en luister na die suisende branders by Robbergstrand 5.
Ons gerieflike gastesitkamer met ondervloerse verhitting en kaggel is die perfekte plek om te ontspan en deur die boeke en brosjures te blaai. Gaste kry hul eie afstandbeheerders vir die elektriese hek.
Verder het ons TV's met DStv, gratis WiFi, parkering van die straat af en 'n wasgoeddiens. Al die kamers is toegerus met waaiers en verwarmers of ondervloerse verhitting. As jy verkies om liewer nie self te bestuur wanneer jy saans gaan uiteet nie, kan ons vir jou betroubare vervoer na- en van die plaaslike restaurante af reël.
Bayside Lodge is die ideale basis vanwaar die Tuinroete verken kan word en is 'n gewilde oorstopplek tussen George en Port Elizebeth, of Addo Olifantpark.
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- 24-uur Ontvangs
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Braaiplek
- Portier
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Frans
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Forex
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Adrienne Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Sanganerlaan 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Bayside Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Robberg Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Sanganerlaan 5, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang