Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Baystay

Selfsorg

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Aubrey S
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2022

Ons was genootsaak om een aand verblyf te kry en Baystay het vir ons tegemoed gekom. Alhoewel ons geweet het van al die trappe, was dit nie 'n probleem nie, want ons het nie 'n ander keuse gehad nie, onder die omstandighede waarin ons, ons bevind het. Die plek het geen WiFi nie, geen plek in die stort om jou klere op te hang nie. Die plek was wel skoon en netjies, maar die kombuisie se lig het nie gewerk nie. Ons het goed geslaap, maar die plek is nie sy prys werd nie. Aan die ander kant, Erika die gas vrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Elana T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2021

Heerlik en ontspannend. Plek sentraal geleë naby alles. Loopafstand van die see. Was wonderlik gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Russell B
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2020

Quite, peaceful and well rested. I would recommend this stay! Quite and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2020

Aanbeveling hang af van die eenheid op die perseel. Party beter as ander. Gebrek aan bedekte stoep. Eenheid nie gediens nie - ons was daar vir langer as ‘n week. Toegang deur slaapkamer nie ideaal nie. Kookgereedskap te beperk. Gasvrou baie vriendelik en behulpsaam! Uitstekende ligging.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Erika
Baystay
Hallo Hendrik Baie dankie vir die terugvoer. Ek wil net graag die volgende regstel. Daar nie 'n stoep is nie, dis 'n braai area en dit is gewoonlik dan nie bedek nie, soos die foto ook wys. In verband met die diens, die eenheid is selfsorg en met ander woorde die eenheid word nooit gediens nie behalwe as my gaste dit versoek teen 'n ekstra tarief. Baie dankie dat julle by my gebly het. Groete en mooi jaar. Erika

Hannes S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Des 2019

Baie lekker gebly, maar kan dit meer privaat maak by braai-area. Het baie lekker gebly en dit het alles wat 'n mens soek vir vakansie. Die braai-area kan net meer privaat wees.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Dirk C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Okt 2018

Gerieflik, ideaal vir 'n nag of meer met lekker gasvryheid. Aanvanklik bespreek met foutiewe datums. Ongelooflike welwillendheid om te help. Geriewe en alles presies om gemaklik oor te bly en die verblyf te geniet. Die see met die ligging is 'n terapie. Skakeling van en met Erika gerieflik en professioneel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langstraat 65, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAZAgNAytnWz8Kc1VEWbu2BiVsVBrJFVYjV8kqKQ7vNEyxmPeC3o?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 65 Lang Street Mossel Bay 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.174264296821 22.131442900983

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang