Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview 104

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 61

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 31 resensies vir Bayview 104
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Sarah M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah M

Very comfortable, well appointed appartment, great location.

We thoroughly enjoyed our stay, there was nothing that we wished for, extremely comfortable. The attention to detail did not go unnoticed. Will definitely book again.

Bayview 104 se terugvoer

Hi Sarah,
Thank you for the lovely review.
We hope to see you again, it was great having you at Bayview.
Kind regards
Lydia

Bayview 104
Elle D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elle D

Beautiful location. Gardens are beautiful. Braai area right by the ocean. Wonderful hosts!

Little shopping centre just across the road! Will definitely stay there again! Thank you so much.

Bayview 104 se terugvoer

Hi Elle,
Thank you for the lovely review.
We hope to see you again.
Kind regards
Lydia

Bayview 104
Guglielmo D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Guglielmo D

Beautiful environment in a perfect apartment.

All perfect, nothing else to add.

Bayview 104 se terugvoer

Hi Guglielmo,
We loved having you at Bayview.
We hope to see you again.
Kind regards
Lydia

Bayview 104
Tracey U - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Tracey U

Relaxed, great family time away.

We will definitely stay at Bayview again. Perfectly positioned, clean, well looked after and maintained and the owners put in extra special touches (flowers and biscuits) that just made our stay a little extra special.

Grant L - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant L

Absolutely amazing.

The apartment is exceptionally well-equipped and maintained as is the whole complex. The grounds are magnificent and the views beautiful. The management team looking after the apartments is doing a fantastic job and we received a very warm and friendly welcome from Maretha in person and Jannine via WhatsApp.

Bayview 104 se terugvoer

Dear Grant. Thank you for the lovely review. We are so pleased that you enjoyed your stay with us! We look forward to welcoming you back. Kind regards - The Bayview Team

Bayview 104
Miemsie R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Miemsie R

Baie vriendelike ontvangs gewees en ek sal definitief die plek aanbeveel.

Ons 1 dag verblyf was fantasies gewees. Mooi uitsig, vriendelike diens en ek sal regtig die plek aanbeveel.

Bayview 104 se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Miemsie. Ek is bly julle het die kuiertjie geniet! Kom besoek ons gerus weer.
Groete
Jan

Bayview 104
Charles L - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles L

Actually stayed in 203 with the same company and the view and apartment were lovely.

We were moved to 203, a newly renovated apartment, just above 104. Renewed apartments are stunning and the view is one of the best I have experienced from travelling around the world. The apartments are just a short stroll into town, most of which is along the coastal path and opposite is a Spar with everything you need. The pool alone is worth going to these apartments as it is built into the beach cliff so you can swim and stare out at the ocean whilst the children jump in. 104, would have been just a nice with the children as it gives them direct access to the gardens, but the higher up apartments make the most of the view and with the make over are also very nice inside.

Lizel B - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel B

Fantastiese woonstel in Hermanus met alles wat jy nodig het. Swembad/braai-area beslis die beste!

Alles wat jy nodig het in 'n selfsorgeenheid met die wonderlikste uitsig vanaf die stoep. Die walvisse het baljaar terwyl ons in die swembad onder by die rotse geswem het. Die tuin en gronde is ook baie mooi versorg en netjies. Die woonstel is uitstekend toegerus en daar is beslis onlangse verbeteringe aangebring (nuwer banke en stoele as op foto's.) en alles was netjies, skoon en in werkende toestand. Twee netjiese, maar redelik klein badkamers, een met stort en een met bad. Spar en Tops reg oorkant die pad binne stapafstand. Ons kom beslis weer!

Maryna W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maryna W

'n Rustige wegbreek met absoluut alles en nog meer as wat ons nodig gehad het.

Die eenheid is luuks en smaakvol gemeubeleer. Dit is in 'n kompleks met tuine wat op die rotse eindig reg by die see. Die uitsig is presies soos ons verwag het en die beddens was baie gemaklik. Die weer was bietjie koud en ons kon dus nie die swembad gebruik nie maar sien uit na ons volgende kuier waarby ons definitief sal.

Femke L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Femke L

Beste uitsig en pragtige tuinwoonstel. Bietjie teleurstellend!

Badkamers mooi en beddens ook mooi. Die versiering pas nie heeltemaal by mekaar nie en die sofa was oud en stukkend. Nuwe toebehore, maar ou kombuis. Die beste van die woonstel was die uitsig van die stoepie af!

Pieter R - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

Absolute wonderlike uitsig en net ontspanne.

Het die paar dae baie geniet, woonstel is toegerus met al die nodige en laat jou vakansie soos jou huis voel. Wat 'n wonderlike uitsig en net ontspannend om die natuur om jou in te neem. Sal definitief weer gaan, een van my nuwe gunstelingplekke.

Jan V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Lovely accommodation in a stunning location.

Bayview 104 is the perfect destination for a family with children. The unit has direct access to the immaculate gardens and is fully kitted out. The unit has a magnificent sea view and the view from the pool area is unparalleled. I would recommend this unit without any hesitation.

Tamlyn F - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamlyn F

Skoon! Netjies! Gerieflik! Goed geleë! Pragtige uitsig!

Hierdie is 'n droom naweekwegbreek! Bayview 104 bied alles vir 'n luilekker wegbreek. Die kompleks het die mooiste tuine, uitsig van see, die lekker stil, die braai-area het die beste uistig. Daar is n 'infinity' swembad wat teen die see is, ons kon nie vir beter vra. Dankie Lucinda en jou span vir die skoon, netjies, luukse eenheid en goeie diens!

Sharon W - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon W

Excellent location, a beautiful place to relax and enjoy Hermanus.

I really couldn’t fault anything. Great welcome, felt very safe, the view was spectacular. Thank you for making my fathers visit from the UK extra special.

Bianca B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca B

Dit was perfek!

Ons het 'n wonderlike tyd by Bayview 104 gehad. Die eenheid is netjies, skoon en pragtig met die mooiste uitsig. Ons sal vir seker weer daar bly met ons volgende besoek aan Hermanus.

Hendre J - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendre J

Pragtige woonstel met ewe pragtige ligging, ons het heerlik gekuier!

Ons het heerlik gekuier in Bayview 104, is baie vriendelik ontvang en vir beter ligging kan jy nie vra nie. Woonstel was baie netjies, tuine ewe pragtig en die hele naweek was net besonder lekker, sal definitief weer daar besoek!

Gaynor C - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gaynor C

Fantastic view, stunning for relaxation.

Thank you for the availability of this lovely venue. We had a fantastic time with good weather too. The scenic views are just amazing. It is very close to shops and restaurants and we felt safe. Cleanliness is tops and it is very well equipped. We lacked nothing. We will certainly be back. We saw the whales, so stunning!

Marieta H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marieta H

Gerieflik met 'n baie mooi see-uitsig.

Alles wat nodig is was beskikbaar. Lekker loopafstand vanaf die Spar vir noodsaaklikhede. Die veilige parkering was 'n pluspunt.

Cheryl C - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl C

Watch the whales from your patio.

What an awesome place to stay. Spacious and quiet, fully equipped with everything you could ever need. Right on the sea front - we watched the whales from our patio. Gorgeous well kept gardens and an unbelievable infinity pool looking out over the ocean.

Willene D - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willene D

Die ligging is perfek en eenheid is gerieflik.

Die eenheid was vir my nogal donker, behalwe vir die leefvertrek en slaapkamer. Die stortkop is laag vir 'n lang persoon en die gorrel van die stort oor die bad was stukkend, die water het aan die kante uitgespuit. Ons het probleme met die krag gehad waarna ons na 'n ander baie mooi en groter eenheid geskuif is. Ons is ook 'n vry ete by 'n restaurant aangebied en het 'n bos rose gekry. Lydia was baie behulpsaam en dinge was gou uitsorteer. As mens moderne badkamers gewoond is dan is die ou krane nogal vreemd, maar alles in ag genome het ons lekker gebly.

Helena W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helena W

Baie gerieflike, goed toegeruste woonstel met 'n fantastiese uitsig en ligging.

Luukse blyplek, goed toegerus, stil buurt, baie gerieflik. Ons het heerlik ontspan. Daar het selfs 'n bos rose op ons gewag in die eetkamer! LekkeSlaap se personeel was vriendelik, hulpvaardig en baie effektief.

Johrene D - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johrene D

Sien sterre.

Sien sterre.

Janelle F - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janelle F

Uitstekende ligging en waarde vir geld.

Die woonstel was ten volle toegerus en het alles gehad wat ons benodig het. Die geriewe is baie netjies en skoon, en die ruim braai-area en swembad met ongelooflike uitsig was 'n wonderlike toevoeging tot ons naweek. Baie na aan die winkels en die hub, ons sal in 'n oogwink weer van Bayview gebruik maak.

Susan G - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan G

Pragtige verblyf binne stapafstand van die dorp.

Heerlike blyplek met 'n fantastiese uitsig. Netjies en perfekte ligging.

Zelda R - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zelda R

Heerlik gekuier en baie gerieflik!

Dit was die kuier heeltemal werd. Baie netjies en gerieflik en gawe ontvangs deur Janine. gerieflik geleë en baie ontspanne atmosfeer. Baie dankie vir sulke goeie gehalte verblyf.

Anna-mart M - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-mart M

Fantastiese ligging, en baie mooi huis. Sal weer wil gaan.

Baie mooi plek, mooiste ligging en besonderse tuin voor verblyf. Pragtige braai plek reg op strand langs lieflike swembad.

George R - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
George R

Pragtige woonstel met heerlike uitsigte.

Goeie en flinke kommunikasie van die personeel. Alles wat mens benodig vir kort of lang verblyf, binne pragtige meubilering en toerusting. Stapafstand van 'n inkopie-kompleks om in baie behoeftes te voorsien.

Done V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Done V

Heerlike wegbreek met mooiste see-uitsigte.

Pragtige verblyf veral in die somer. Netjies en volledig toegerus.

Sharon R - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sharon R

Bayview 104 beskik oor als wat mens benodig op vakansie.

Die ligging van Bayview 104 is wonderlik - amper op die rotse. Die woonstel beskik oor als wat mens by jou eie huis het - wasmasjien, tuimeldroër, skottelgoedwasser, stoof, mikrogolf ensovoorts. En die wonderlikste is dat als werk! Daar het tot iemand ingekom wat skoongemaak het. Ons het elke oomblik geniet.

Andre V - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Baie lekker gebly!

Sien asb. die sterre.

Charl C - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Charl C

Ideaal in die somer!

Sou dit nie aanbeveel met klein kinders nie, die swembad kan gevaarlik wees as kinders sonder toesig daar beweeg. Die ligging is wel uitstekend, uitsig ook.

Vanaf
Vanaf R5 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R5 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 216, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkxMmZiZDJjLTQ4ODUtNGJkOC1hNmE5LWU1ODA5MWVmMDI1Yg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag, vir 4 mense 31 5 1 5 216 Main road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.412751624947 19.251202493906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang