Bayview 104
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 216, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Vanaf R4 420 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Bayview 104 is naby die waterkant in Hermanus geleë. Dié ruim woonstel bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en is 'n hanetreetjie van die water af.
Die verblyf bestaan uit 'n sitkamer, eetkamer, hoofslaapkamer met 'n koningingrootte-bed met 'n en suite-badkamer, 'n tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens met 'n aparte badkamer. Die kombuis is volledig toegerus met alle toebehore. Die oopplan-eetarea en -sitarea sluit 'n TV met DStv, 'n DVD-speler en WiFi in. Die patio het 'n tafel en stoele met sonstoele asook asemrowende uitsigte oor die tuine en see.
Bayview 104-geriewe sluit 'n swembad tussen die rotse in met unieke braaigeriewe. Die woonstel is tussen die swemstrande en die middedorp geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Elektriese kombers
- Klein kombuis
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 61
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Hoofstraat 216, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Bayview 104 het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofstraat 216, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang