Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview 203

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 61

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Bayview 203
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5
Jan And Hester D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan And Hester D

N verblyf juweel in Hermanus.

Baie mooi see-uitsig. Moderne en absolute netjies toegerus. Heerlik gekuier en die stilte was waardeer. Naby winkels en die belangrikste ons het veilig gevoel.

Bayview 203 se terugvoer

Hi Jan & Hester
Baie dankie vir die mooi resensie.
Ons het geniet dat julle daar was.
Hoop ons sien julle gou weer.
Groete,
Lydia

Bayview 203
Liana E - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liana E

'n Ongelooflike view, die mooiste en mees moderne plek wat ek al ooit in was! Dit is die perfekte plek om te bly in Hermanus.

Ons het 'n fantastiese naweek in Hermanus by Bayview gehad. Dit is netjies, modern, dit het alles wat jy nodig het - en meer - en dit is ongelooflik mooi ingerig. Die view is van die beste! Rêrig, die foto's op LekkeSlaap doen dit nie justice nie. Ek sal enige tyd hierdie plek aanbeveel vir enigiemand! Jy braai ook sommer reg op die see. As ek langer kon bly, sou ek.

Bayview 203 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer! Ons is bly julle het die kuiertjie geniet. Ons sien uit om julle weer te verwelkom!
Groete
Jan

Bayview 203
Greg O - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Greg O

Excellent stay.

Great stay.

Vanaf
Vanaf R6 628
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R6 628
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 216, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA517e5e0128f213b8d57650fc41936a1017f8f8a94379c31b05fd5a3cabde5c1052fcac51110f41cc7013548d0ccd27eddaa5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 628 per nag, vir 6 mense 3 5 1 5 216 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.412884309777 19.251297694443

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang