Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview 208

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Este B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2022

Die beste uitsog op die see. Vreeslike mooi uitsig op die see en 'n mens sien die walvisse spring. Die woonstel is baie mooi en skoon. Ek sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Bayview 208
Hi Este, Baie dankie vir die mooi boodskap. Ons hoop om julle weer te sit. Groete, Lydia

Keneoe M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Perfect! The apartment is perfect we enjoyed every minute, we're definitely coming back in summer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tes B
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2019

Gemaklik en baie rustige atmosfeer. Kompleks is baie netjies en goed geleë. Heerlike swembad area. Woonstel was baie gerieflik en goed toegerus met 'n pragtige uitsig. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Janine
Bayview 208
Baie dankie vir die terugvoering Tes. Ons is baie bly julle het julle vakansie daar geniet. Ons hoop om julle weer te sien. Groete, Lydia

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 61

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R5 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R5 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 216, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08eee571d8c76d835c72cfcde675ea4e486a016ac09f13a1621e853916cb23da43bbe0aeb8c2e7c859d22f10ea18dc33d088?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 200 per nag, vir 4 mense 3 5 1 5 216 Main Road Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.412029039536 19.251525029076

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang