Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview 303

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Tjaart V
Kort verblyf
4.6
Nov 2020

Heerlik. Puik ligging, reg op die see. Pragtige tuin. Woonstel is sjiek, modern en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gerrie J
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2018

Dit was presies soos die prentjies op die webblad wat 'n wonderlike bevestiging was van wat jy sien is wat jy betaal voor. 'n Lieflike rusplek langs die oceaan. Walvisse het ons verwelkom en die weer was wonderlik. Niks gekort nie, alles gehad wat ons wou benodig het. Alhoewel ons nie by die kompleks se swembad kon uitkom nie weens 'n foutiewe stelsel by die voordeur, asook die huisbak wat in die 4 dae nooit gewerk het nie, was dit 'n heerlike vakansie. Die woonplek is ruim en die dekor keurig. Die vensters kon doen met 'n was en die blinders in die hoofslaapkamer was baie stram - dit gaan een of ander tyd breek. Veilige onderdakparkering met inkopiesentrums naby.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezle M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Nov 2018

Wonderlik, sentraal geleë en stunning uitsigte. Ons het die agent, Marietta, met aankoms ontmoet, en sy het ons deur die woonstel gelei. Was mal oor die soet, komplementêre blomme en sjokolade met aankoms. Ek was aangenaam verras om alles wat jy nodig het in die woonstel te vind (selfs vuurhoutjies om kerse brand te steek). Wees net versigtig met die baaivenster as jy dit oopmaak met klein kinders in die omtes. Ons was mal oor die liggin (vinnig uitstappie na Woolies and oulike boetieks net in die straat op met die kar, sowat 3 min. weg). Ons hoop om terug te kom en langer te bly. Die swembad en braai-area is goed in stand gehou en het 'n pragtige uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Antjie C
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2017

Great place to stay for a family - with everything needed and clean towels for the beach included! Well done! Thank you for a great place to stay and relax. We will see you again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esmarelda F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2017

Huis weg van die huis. Bayview 303 was asemrowend. Die woonstel was volledig toegerus met alles wat jy nodig het. Ons sal definitief gou weer daar tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cj1 / I ' P
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2017

Amazing. Awesome.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Audrey G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2016

Wat 'n pragtige huis. Ons het ons tyd by Bayview 303 geniet. Marietta, jou bekwaamheid en vriendelikheid word waardeer. Die woonstel is volledig toegerus. Ek wens ek kon langer bly. Ek sal verseker terugkeer voor die einde van 2017. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet L
Kort verblyf
5.0
Sep 2016

Ongelooflik mooi en goeie waarde vir geld. Hierdie plekkie is presies soos op die webtuiste geadverteer. Goed toegerus, die mooiste uitsig. Ons het dit geniet om net daar te kon sit en die walvisse dop te hou. Sal beslis weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eric L
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2016

A large well appointed apartment with wonderful sea views. A large well appointed apartment with wonderful sea views which makes an ideal base for visiting Hermanus and the surrounding area. This apartment is suitable for all groups as it has a lift, secure underground parking, a large communal garden and an outdoor swimming pool. We stayed for five nights and had a great visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2016

Rustige omgewing, ongelooflike uitsigte oor see en berge, netjiese kompleks en stylvolle eenheid. Dit was regtig 'n wonderlike ervaring. Kliëntediens was ook baie goed. Net een ding wat gepla het: 'n 'mouldy' tipe reuk in die een badkamer.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 61

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R6 628
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R6 628
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Bayview Woonstelle, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdd6a547c957d367f22dea78902418bb6a1575c2f72a184afc1445a046d41748610663f526942cf68f11a40aca443b672722?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 628 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 Main Road Bayview Apartments 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.412751624947 19.251292347908

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang