Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview 303

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 61

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Bayview 303
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.7/5
Tjaart V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tjaart V

Heerlik.

Puik ligging, reg op die see. Pragtige tuin. Woonstel is sjiek, modern en netjies.

Gerrie J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrie J

Dit was presies soos die prentjies op die webblad wat 'n wonderlike bevestiging was van wat jy sien is wat jy betaal voor.

'n Lieflike rusplek langs die oceaan. Walvisse het ons verwelkom en die weer was wonderlik. Niks gekort nie, alles gehad wat ons wou benodig het. Alhoewel ons nie by die kompleks se swembad kon uitkom nie weens 'n foutiewe stelsel by die voordeur, asook die huisbak wat in die 4 dae nooit gewerk het nie, was dit 'n heerlike vakansie. Die woonplek is ruim en die dekor keurig. Die vensters kon doen met 'n was en die blinders in die hoofslaapkamer was baie stram - dit gaan een of ander tyd breek. Veilige onderdakparkering met inkopiesentrums naby.

Liezle M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liezle M

Wonderful, centrally located and stunning views.

Upon our arrival at the apartment we met the agent, Marietta, who guided us through the apartment. Loved the sweet complimentary flowers and chocolates on our arrival. I was pleasantly surprised to find everything you could need in the apartment (even matches to light candles). Just be mindful of the bay windows when you open them if you have toddlers around. We loved the location (quick pop out to Woolies and cute boutiques just up the road with car is +- 3 mins away). We hope to be back for a longer stay. The pool, the braai area was well maintained with gorgeous views.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wonderlik, sentraal geleë en stunning uitsigte.

Ons het die agent, Marietta, met aankoms ontmoet, en sy het ons deur die woonstel gelei. Was mal oor die soet, komplementêre blomme en sjokolade met aankoms. Ek was aangenaam verras om alles wat jy nodig het in die woonstel te vind (selfs vuurhoutjies om kerse brand te steek). Wees net versigtig met die baaivenster as jy dit oopmaak met klein kinders in die omtes. Ons was mal oor die liggin (vinnig uitstappie na Woolies and oulike boetieks net in die straat op met die kar, sowat 3 min. weg). Ons hoop om terug te kom en langer te bly. Die swembad en braai-area is goed in stand gehou en het 'n pragtige uitsig.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Antjie C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antjie C

Great place to stay for a family - with everything needed and clean towels for the beach included! Well done!

Thank you for a great place to stay and relax. We will see you again.

Esmarelda F - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esmarelda F

Huis weg van die huis.

Bayview 303 was asemrowend. Die woonstel was volledig toegerus met alles wat jy nodig het. Ons sal definitief gou weer daar tuis gaan.

Cj1 / I ' P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cj1 / I ' P

Amazing.

Awesome.

Audrey G - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Audrey G

Oh, what a beautiful home.

We enjoyed our stay at Bayview 303, Marietta your level of professionalism and warmth is appreciated. The apartment was fully equipped. Wish I could have stayed for a longer period. I will definitely go back to Bayview 303 before the end of 2017. Thank you.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat 'n pragtige huis.

Ons het ons tyd by Bayview 303 geniet. Marietta, jou bekwaamheid en vriendelikheid word waardeer. Die woonstel is volledig toegerus. Ek wens ek kon langer bly. Ek sal verseker terugkeer voor die einde van 2017. Dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Sanet L - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sanet L

Ongelooflik mooi en goeie waarde vir geld.

Hierdie plekkie is presies soos op die webtuiste geadverteer. Goed toegerus, die mooiste uitsig. Ons het dit geniet om net daar te kon sit en die walvisse dop te hou. Sal beslis weer teruggaan.

Eric L - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric L

A large well appointed apartment with wonderful sea views.

A large well appointed apartment with wonderful sea views which makes an ideal base for visiting Hermanus and the surrounding area. This apartment is suitable for all groups as it has a lift, secure underground parking, a large communal garden and an outdoor swimming pool. We stayed for five nights and had a great visit.

Daleen V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen V

Rustige omgewing, ongelooflike uitsigte oor see en berge, netjiese kompleks en stylvolle eenheid.

Dit was regtig 'n wonderlike ervaring. Kliëntediens was ook baie goed. Net een ding wat gepla het: 'n 'mouldy' tipe reuk in die een badkamer.

Christine O - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christine O

Baie lekker en mooi.

Sal beslis weer probeer gaan, dis so bietjie duur, maar dis pragtig!

Verena En Peter H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Verena En Peter H

Very nice view.

With a few things we were not happy: Bed linen not clean! Not washed? Stains. Pillows stained; all pillows should be replaced immediately! Rice grains in lounge on carpet and saloon table. In the main bathroom, the shower door should be patched. Before I could wash and dry, I had to clean the washing machine and the tumble dryer as well. Also the vacuum cleaner, I had to clean it first; the dust container was overfull! Please take notes and make some efforts! Thank you.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie mooi uitsig.

Ons is ongelukkig oor 'n paar goed: Beddegoed nie skoon nie! Vlekke. Kussings vuil; al die kussings moet onmiddellik vervang word! Ryskorrels op mat in sitkamer en tafel. In die badkamer: die stortdeur moet reggemaak word. Voor ek kon was en droogmaak moes ek die wasmasjien en die tuimeldroër eers skoongemaak het. En ek moes die stofsuier ook eers skoongemaak het; die stofhouer was tot oorlopens toe vol! Maak asseblief notas en doen moeite! Dankie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Bayview 303 se terugvoer

Dear Verena & Peter,
Thank you so much for taking the time out to send us your feedback. We have taken serious note and will endeavour to address all the issues you have raised. We apologise for any inconvenience caused during your stay and trust that any bad experience will not deter you for making use of our services in the future. We are very passionate about making our tenants stay as pleasant and memorable as possible and hope to see you again.

Bayview 303
Berdine P - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Berdine P

Dit was baie lekker gewees.

Bietjie probleme met bespreking gehad maar van daarna het alles baie goed afgeloop en die verblyf was wonderlik.

Vanaf
Vanaf R6 628
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R6 628
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Bayview Woonstelle, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdd6a547c957d367f22dea78902418bb6a1575c2f72a184afc1445a046d41748610663f526942cf68f11a40aca443b672722?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 628 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 Main Road Bayview Apartments 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.412751624947 19.251292347908

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang