Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Bayview 303

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Bayview Woonstelle, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R5 633 per nag, vir 6 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Bayview 303 is naby die waterkant in Hermanus geleë. Dié ruim seekant-woonstel het slaapplek vir 6 gaste en het ongelooflike uitsigte oor die oseaan en Walkerbaai.

Die volledig toegeruste woonstel bestaan uit 3 slaapkamers. Die 2 hoofslaapkamers het koningingrootte-beddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 2 badkamers in die eenheid plus 'n aparte gaste-toilet. Die kombuis is ten volle toegerus met al die moderne toebehore en 'n waskamer. Die oopplan-eetarea en -leefarea is ruim en het 'n TV met DStv en 'n DVD-speler en het ook uitsigte oor die oseaan. Die veranda is omring deur glas en bied ook asemrowende uitsigte oor die oseaan en Walkerbaai.

Bayview 303 het 'n gemeenskaplike braaigeriewe tussen die rotse. Die woonstel is tussen swemstrande en die middedorp.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Elektriese kombers
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 14

Resensies 62

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Hoofstraat, Bayview Woonstelle, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Bayview 303 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 633
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R5 633
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat, Bayview Woonstelle, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcdd6a547c957d367f22dea78902418bb6a1575c2f72a184afc1445a046d41748610663f526942cf68f11a40aca443b672722?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 633 per nag, vir 6 mense 13 5 1 5 Main Road Bayview Apartments 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.412751624947 19.251292347908

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang