Bayview 305 A
Kry 20% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 216, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
-
Vanaf
R4 200R3 360 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Bayview 305 A is 'n ruim selfsorgwoonstel in die veilige Bayview-kompleks aan die seefront in sentraal Hermanus geleë.
Die woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en maak gebruik van die tweede badkamer, wat toegerus is met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 gaste. Die sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv-kanale. Gratis WiFi is ook beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe en veilige onderdakparkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Janine Geverifieer
Eiendomme 14
Resensies 61
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Hoofweg 216, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
- Gaste dink Bayview 305 A het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hoofweg 216, Eastcliff, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang